)

Eskom Ekspo ISF – Hoërskool Jim Fouché, Jaco Deysel skitter

Eskom Ekspo ISF. 🎉 Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein vier Jaco Deysel se uitmuntende prestasies! 🎓

Jaco Deysel, ‘n uiters suksesvolle graad 12-leerder van Hoërskool Jim Fouché, het vir oulaas uitgestaan by die Eskom Ekspo ISF se Internasionale Wetenskapskou (ISF). Dit het plaasgevind van 6 tot 10 Oktober. In sy kenmerkende groen gestreepte JF-baadjie het Jaco nie net akademies geskitter nie, maar ook as trotse ambassadeur vir sy skool.

Jaco se gunsteling tydverdryf tydens die ekspo? Geselsies aanknoop met leerders van regoor die wêreld!

🌍 Uit deelnemers van 8 lande het Jaco drie spesiale toekennings verower:

  • ‘n R10 000 beurs vir Ingenieurswese van RS South Africa vir “an impressive project in Engineering.”
  • ‘n R40 000 beurs van die Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe aan die Universiteit van Pretoria.
  • ‘n Volle Eskom-beurs ter waarde van ongeveer R1,5 miljoen – wat alle studie-onkostes dek aan enige universiteit in Suid-Afrika vir ‘n wetenskap-gebaseerde studierigting. Jaco is een van slegs ses ontvangers van hierdie gesogte beurs!

💻 Verder het Jaco ook uitgestaan in die kategorie Computer Science and Software Development:

  • Goue medalje én kontantprys.
  • Kategoriewenner met ‘n prys van R2 250.

👏 Jaco, Hoërskool Jim Fouché, Schools That Rock en Suid-Afrika is ongelooflik trots op jou! Jy is ‘n inspirasie vir ons almal.

Lees meer interessante skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/

https://jf.co.za

Foto verskaf

Sponsored By

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal