Leierskapspan 2026.
👑 Hoofleiers:
- Hoofmeisie: Carien Fourie
- Onderhoofmeisies: Jenna du Plessis en Nestine van Rooyen
Graad 12 VRL-lede: Ameli Bezuidenhout, Jenna du Plessis, Lisa du Randy, Carien Fourie, Miana Fourie, Zuré Jacobs, Sunica Labuschagnie, Lea Lindeque, Mirah Louw, Leah Maarman, Inke Rademeyer, Juliette Schoeman, Karin Truter, Nestine van Rooyen, Esté van Zyl
Koshuis-leiers
- Joostehuis Hoofmeisie: Miana Fourie
- Le Rouxhuis Hoofmeisie: Nieke Breytenbach
Koshuis VRL-lede: Nina Bresler, Anja Cohen, Lali de Klerk, Jenna de Wet, Elrie Henning, Nika Joubert, Marciné Kearney, Neliswa Mphumanto, Zanté Oertel, Abrené Potgieter, Mieke Potgieter, Tana Reinach, Cara Sinclair, Nina Smith, Jessie Thompson, Miné van Zyl, Margot Vivier
VRL – Junior:
- Graad 9: Zara Sadie, Mila Barratt, Luné van Zyl, Lumé Olivier, Emma Bouwer
- Graad 10: Milla Nel, Lelanie Jordaan, Dané Janse van Vuuren, Nerine Lategan, Ju-Zelle Heckroodt
- Graad 11: Christine Ampofo Bafour, Anika Strauss, Miecke Kruger, Kayla Vosloo, Emma Potgieter
💐 OMS is uiters trots op elkeen van julle! Julle is die stemme, harte en hande van jul skoolgemeenskap. Mag julle hierdie rol met trots en verantwoordelikheid vervul. Ons sien uit na ’n jaar van inspirerende leierskap en samewerking.


Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf










