Netbalskeidsregters – Hoër Meisieskool Oranje blaas die fluitjie
Netbalskeidsregters – Hoër Meisieskool Oranje kan met trots aankondig dat elf van hul leerders geskiedenis gemaak het. Hulle is Oranje se heel eerste baanbrekers wat as netbalskeidsregters op die baan…
ITEC Amanda Coetzer-Toernooi – Hoë Meisieskool Oranje skitter
ITEC Amanda Coetzer-Toernooi – Hoër Meisieskool Oranje het die afgelope naweek aan die ITEC Amanda Coetzer-toernooi deelgeneem. Oranje se o.19A’s en o.15A’s tennisspanne het weereens gewys hoekom hulle as van…
Sentraal-Sporttoernooi – Oranje Netbalspanne blink uit
Sentraal-Sporttoernooi – Hoër Meisieskool Oranje se netbalspanne het onlangs hul staal gewys by die Sentraal-sporttoernooi. Drie van Oranje se topspanne het puik presteer en goeie resultate behaal. Met sulke uitslae…
Nasionale Hoërskole-atletiekbyeenkoms – Oranjeniete blink uit
Nasionale Hoërskole-atletiekbyeenkoms – Hoër Meisieskool se atlete het die afgelope naweek aan die Nasionale Hoërskole-atletiekbyeenkoms in Bloemfontein deelgeneem. Hulle met puik vertonings die skool se naam hoog gehou. Die volgende…
Nasionale Hoërskole-Atletiekbyeenkoms – Hoër Meisieskool Oranje
Nasionale Hoërskole-Atletiekbyeenkoms – Danyelle Pienaar, talentvolle atleet van Hoër Meisieskool Oranje het uitgeblink by Nasionale Hoërskole-byeenkoms in Bloemfontein. Danyelle het op 2 Mei 2026 haar naam weer in die geskiedenisboeke…
National All Girls’ Festival – Hoër Meisieskool Oranje
National All Girls’ Festival – Hoër Meisieskool Oranje se o.18A-hokkiespan het op 30 April aan die National All Girls’ Festival in Stellenbosch deelgeneem. Hulle het weer hul naam in die…
Wêreld-aflosbyeenkoms – Oranje se Rumé Burger gekies
Wêreld-aflosbyeenkoms – Hoër Meisieskool Oranje is in feestelike stemming. Rumé Burger, ’n graad 12-leerder, is gekies vir die Suid-Afrikaanse senior atletiekspan wat aan die Wêreld-aflosbyeenkoms gaan deelneem. Die internasionale byeenkoms…
Union-Hokkie-Toernooi – Hoër Meisieskool Oranje blink uit
Union-Hokkie-Toernooi – Die o.18B-hokkiespan van Hoër Meisieskool Oranje het deelgeneem aan die Union-Hokkie-Toernooi. Dit het plaasgevind in Graaff-Reinet en die o.18B-span het met styl en oorheersing gewen. Van die eerste…
St Mary Hokkie-toernooi – Hoër Meisieskool Oranje
St Mary Hokkie-toernooi – Hoër Meisieskool Oranje se o18A hokkiespan het die afgelope naweek geskiedenis gemaak. Hulle het Sondag die St Mary Hokkie-toernooi in Johannesburg met styl gewen. Ná 22…
St John’s Hokkietoernooi – Hoër Meisieskool Oranje
St John’s Hokkietoernooi – Hoër Meisieskool Oranje se o.14A span was weer koninginne van die St John’s Hokkietoernooi. Die o.14A hokkiespan het St John’s hokkietoernooi in Pietermaritzburg vir die tweede…
Nasionale Atletiekbyeenkoms – Hoër Meisieskool Oranje Skitter
Nasionale Atletiekbyeenkoms – Hoër Meisieskool Oranje het weer eens hul merk gemaak by die Nasionale atletiekbyeenkoms. Dit het onlangs in Germiston plaasgevind. Die byeenkoms het deelnemers in die o.16-, o.18-,…
SA Junior Swem-kampioenskappe – Hoër Meisieskool Oranje
SA Junior Swem-kampioenskappe Foto: Die 6-tal wat vir die kampioenskap gekwalifiseer het, is Annabel Meyer, Emma Pretorius, Katie de Jager, Ané Snyders, Meandri de Vos, Leandi Prinsloo.Inlas: Kayla Vosloo was…
Rekordgetal kwalifiseerders – Hoër Meisieskool Oranje
Rekordgetal kwalifiseerders – Hoër Meisieskool Oranje spog met ‘n rekordgetal kwalifiseerders in atletiek. Oranje se baan- en veldatlete het weer bewys dat hulle ’n krag is om mee rekening te…
Skole Netbaltoernooi – Hoër Meisieskool Oranje blink uit
Skole Netbaltoernooi – Hoër Meisieskool Oranje se o.19A-netbalspan het die afgelope naweek, tydens ’n sterk skole netbaltoernooi, hul staal gewys. Die skole netbaltoernooi het plaasgevind by Paarl Girls’ High. Die…
Vrystaatkampioen in Hoogspring – Hoër Meisieskool Oranje
Vrystaatkampioen in Hoogspring – Mieke Potgieter, van Hoër Meisieskool Oranje, het bewys dat deursettingsvermoë altyd vrugte afwerp. Mieke is ‘n matriekleerder en ‘n o.19 Vrystaatkampioen in Hoogspring. Ná jare se…
Open Water Nationals – Hoër Meisieskool Oranje meisies skitter
Open Water Nationals. Hoër Meisieskool Oranje spog met top swemmers. Katie de Jager (16) en Ashleigh de Jager (14), leerders van Hoër Meisieskool Oranje, het onlangs aan die Open Water…
Fluitspeler – Hoër Meisieskool Oranje
Fluitspeler – Dalene Fourie, ’n graad 10-leerder van Hoër Meisieskool Oranje, het die eerste week van Maart 2026 met ’n melodie van sukses afgesluit. Sy het nie net die houtblaser-afdeling…
Tennisspan – Hoër Meisieskool Oranje blink uit
Tennisspan – Die Hoër Meisieskool Oranje het uitgeblink in die Paarl. Die 1ste tennisspan van Oranje het weereens hul staal gewys by die gesogte Gerrie Berner toernooi. Hierdie tennisspan eindig…
Mej Oranje gekroon – Hoër Meisieskool Oranje
Mej Oranje gekroon – Verlede week Dondagaand is Hoër Meisieskool Oranje se mej Oranje gekroon. Die kroon het egter op die regte kop beland naamlik op Carien Fourie s’n. Carien…
Uitmuntende Matriekuitslae – Hoër Meisieskool Oranje Vereer
Uitmuntende Matriekuitslae – Die glans van akademiese sukses het Saterdag helder geskyn toe Hoër Meisieskool vereers is vir uitmuntende matriekuitslae. Die onderwysers en matriekklas van 2025 is tydens die Motheo-distrik…
Sportgeskiedenis – Hoër Meisieskool Oranje in Gholfliga
Sportgeskiedenis – Hoër Meisieskool Oranje het ’n nuwe bladsy in hul sportgeskiedenis omgeslaan. Vyf van hul leerders het Maandag vir die eerste keer in die Mangaung Hoërskole-gholfliga afgeslaan. Lize du…
Motheo/Xhariep-atletiekbyeenkoms – Oranje atlete skitter
Motheo/Xhariep-atletiekbyeenkoms – Hoër Meisieskool Oranje se atlete het die afgelope naweek die Motheo/Xhariep-atletiekbyeenkoms in ware styl oorheers. Hulle het vyf splinternuwe rekords opgestel. Die prestasies het nie net die toeskouers…
Dust your Rust-toernooi – Hoër Meisieskool Oranje se o.16B wen
Dust your Rust-toernooi – Hoër Meisieskool Oranje se o.16B-hokkiespan het Saterdag in Bloemfontein geskitter. Hulle het nie net gewys dat hulle talentvol is nie. Hulle het bewys dat hulle vasberade…
Opewater-swem – Hoër Meisieskool Oranje sussies blink uit
Opewater-swem – Hoër Meisieskool Oranje is baie trots op die de Jager-sussies. Oranje kondig met trots aan dat twee van hul eie sterre, Ashleigh (gr. 9) en Katie (gr. 11),…
Curro Podium-byeenkoms – Oranje blink uit
Curro Podium-byeenkoms – Hoër Meisieskool Oranje het die naweek weer gewys hoekom hulle as een van die land se topatletiekskole gereken word. By die Curro Podium-byeenkoms in Pretoria, waar die…
Groot 5-toernooi – Hoër Meisieskool Oranje wen tennis
Groot 5-toernooi – Hoër Meisieskool Oranje se eerste tennisspan het die naweek koning gekraai en die tennis tydens die Groot 5-toernooi gewen. Oranje se eerste tennisspan het Saterdag al hul…
Curro Podium-byeenkoms – Oranje Meisies skitter
Curro Podium-byeenkoms – Hoër Meisieskool Oranje het Vrydag weer gewys hoekom hulle as een van die land se voorste atletiekskole gereken word. Die span van vier, Jumarie Matthews, Mienke Botha,…
Midmarmyl – Oranje Meisies blink uit
Midmarmyl – Hoër Meisieskool Oranje se swemmers het Sondag hul staal gewys tydens die gewilde Midmarmyl en met puik prestasies uit die water gekom. In die ouderdomsgroep 14–30 jaar het…
Simbine Classic Shootout – OMS Rumé Burger Skitter
Rumé Burger breek SA-rekord op Simbine Classic Shootout Met net een dag oor voor haar 18de verjaardag het Rumé Burger van Hoër Meisieskool Oranje ’n prestasie behaal wat haar naam…
Rasieleidsters vir 2026 – Hoër Meisieskool Oranje
Rasieleidsters vir 2026 – Hoër Meisieskool Oranje het met trots die aanstelling van vanjaar se rasieleidsters vir 2026 aangekondig. Die huisleidsters wat hierdie belangrike rol gaan vervul, is: Die verkiesing…
Top Presteerders in Vrystaat – OMS ma’s agter elke matrikulant
Top Presteerders in Vrystaat -Hoër Meisieskool Oranje spog met vier top presteerders in die Vrystaat. Hierdie vier Oranje-meisies het uitgestaan, en het hul plek onder die provinsie se beste akademiese…
Matriekklas van 2025 – Hoër Meisieskool Oranje
Matriekklas van 2025 – Hoër Meisieskool Oranje se matriekklas van 2025 het met uitsonderlike uitslae hul matriekjaar afgesluit. Hierdie matriekklas van 2025 het weereens bewys waarom hulle as een van…
ATKV‑Jeugleiersimposium – Hoër Meisieskool Oranje
ATKV‑Jeugleiersimposium – Hoër Meisieskool Oranje se hoofleiers van 2026 het teruggekeer van die ATKV-Jeugleiersimposium. Die Jeugsimposium word jaarliks by ‘n ATKV-oord aangebied. Carien Fourie, hoofmeisie van Oranje, het saam met…
Vrystaat Swemkampioenskap – Hoër Meisieskool Oranje
Vrystaat Swemkampioenskap – Hoër Meisieskool Oranje se swemmers het die afgelope naweek aan die Vrystaat Swemkampioenskap deelgeneem. Die Vrystaat Swemkampioenskap word tradisioneel in Bloemfontein aangebied. Hierdie jaar se byeenkoms is…
Moderne Pentathlon – Hoër Meisieskool Oranje
Moderne Pentathlon – Hoër Meisieskool Oranje is trots om aan te kondig dat vier van hul uitmuntende sportleerders gekies is om Suid-Afrika te verteenwoordig by die Moderne Pentathlon. Die Wêreldkampioenskap…
Oppie Tong Af Redenaars – Hoër Meisieskool Oranje
Oppie Tong Af Redenaars – Hoër Meisieskool Oranje se Lemohang Lekoeneha se redenaarsdebuut skitter by Oppie Tong Af Redenaars op nasionale vlak. Lemohang Lekoeneha is ‘n graad 12 leerder. In…
Oppie Tong Af – Hoër Meisieskool Oranje
Oppie Tong Af – Hoër Meisieskool Oranje is ongelooflik trots op Daniëlle Herbst. Sy het ‘n uitsonderlike prestasie behaal tydens die Oppie Tong Af redenaarskompetisie. Daniëlle Herbst, ’n graad 12-leerder,…
Leierskapspan 2026 – Hoër Meisieskool Oranje bekendmaking
Leierskapspan 2026. 👑 Hoofleiers: Graad 12 VRL-lede: Ameli Bezuidenhout, Jenna du Plessis, Lisa du Randy, Carien Fourie, Miana Fourie, Zuré Jacobs, Sunica Labuschagnie, Lea Lindeque, Mirah Louw, Leah Maarman, Inke…
Nuwe Afrigters vir Netbalspan – Hoër Meisieskool Oranje
Nuwe Afrigters vir Netbalspan. Hoër Meisieskool Oranje het nuwe afrigters vir die eerste netbalspan aangewys. Die twee bekende name wat aangewys is, om die o.19A-netbalspan te lei is Me. Ané…
Animato A Capella Kompetisie – Hoër Meisieskool Oranje
Animato A Capella Kompetisie. Hoër Meisieskool Oranje se sanggroep Con Spirito het Saterdagaand Pretoria behoorlik laat bewe. Met hul kragtige optrede by die nasionale Animato A Capella-kompetisie het hulle amper…
Knysna Forest-halfmarathon – Hoër Meisieskool Oranje
Knysna Forest-halfmarathon – Mira Rossouw, ’n graad 12-leerder, van Hoër Meisieskool Oranje het onlangs die Knysna Forest-halfmarathon gewen. Mira se merkwaardige terugkeer na die wenpaal, het plaasgevind ’n paar maande…
Van Jagveld tot Sportarena – Hoër Meisieskool Oranje
Van jagveld tot sportarena – Danaé du Plessis, is ‘n graad 9 leerder van Hoër Meisieskool Oranje. Haar pad na luggeweerskiet het van jagveld tot die sportarena ontwikkel. Wat begin…
Swemspan oorwin in Durban – Hoër Meisieskool Oranje
Swemspan oorwin in Durban – Hoër Meisieskool se swemspan het die naweek geswem na ‘n oorwinning in Durban. Oranje se swemspan het Sondag geskiedenis gemaak deur vir die eerste keer…
Nasionale Toneelkompetisie Vyf Gekroon – Meisieskool Oranje
Nasionale Toneelkompetisie Vyf Gekroon – Hoër Meisieskool Oranje se Nasionale Toneelkompetisie Vyf is gekroon as die beste produksie. Hoër Meisieskool Oranje het Donderdag die nasionale verhoog verower toe hul produksie…
Digter Denker en Doener – Hoër Meisieskool Oranje
Digter Denker en Doener – In die gange van Hoër Meisieskool Oranje loop daar ‘n Digter Denker en Doener. Dit is ’n graad 8-leerder wie se naam alreeds met bewondering…
Tienertoneel “VYF” skitter – Hoër Meisieskool Oranje
Tienertoneel “VYF” skitter – Hoër Meisieskool Oranje se Tienertoneel produksie “Vyf” skitter op die nasionale verhoog. Dit is ‘n triomf vir Tienertoneel. Hulle het nie net gehore bekoor nie, maar…
COSASSA Spele – Hoër Oranje Meisieskool behaal silwer
COSASSA Spele – Hoër Meisieskool Oranje se eie kragpak, Karla Kock, ’n graad 9-leerling, het onlangs haar merk gemaak op internasionale bodem. Sy het ‘n silwermedalje vir die Suid-Afrikaanse skolespan…
Nasionale Landloop Kampioenskap – Hoër Meisieskool Oranje
Nasionale Landloop Kampioenskap – Hoër Meisieskool Oranje spog met ses langasems wat oppad is na die nasionale landloopkampioenskap. Hierdie landloop atlete is gekies om die Vrystaat te verteenwoordig by die…
‘Vyf’ skitter op verhoog – Hoër Meisieskool Oranje
‘Vyf’ skitter op verhoog – Hoër Meisieskool Oranje se toneelproduksie ‘Vyf’ het geskitter op die ATKV verhoog. Hulle het nie net die verhoog verower nie, maar ook die beoordelaars se…


























































