)

Mej Oranje gekroon – Hoër Meisieskool Oranje

Mej Oranje gekroon – Verlede week Dondagaand is Hoër Meisieskool Oranje se mej Oranje gekroon. Die kroon het egter op die regte kop beland naamlik op Carien Fourie s’n. Carien is met haar warmte, waardes en opregte liefde vir haar skool en gemeenskap die regte persoon om die kroon te dra. Sy is die perfekte rolmodel en trotse ambassadeur van Oranje.

Die ander gekroondes vir Mej Oranje is as volg:

  • 1ste Prinses: Mia Santos
  • 2de Prinses: Leah Maarman
  • Mej. Fotogenies: Mia Santos
  • Mej. Persoonlikheid: Leah Maarman (deur die finaliste self verkies)

Carien se kroon is meer as net ’n blink juweel – dit simboliseer haar hart vir ander en die waardes wat sy elke dag uitleef. Mia en Leah het ook hul eie sterre oomblikke beleef en wys dat Oranje se dogters nie net mooi is nie, maar ook karakter en charisma het.

Mej-Oranje-gekroon-Hoer-Meisieskool-Oranje.png

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://oranjemeisies.co.za/

Foto’s voorsien.

Sponsored By

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal