Heptathlon (sewekamp) – OMS leerders SA kampioen
Heptathlon (sewekamp). Twee leerders van Hoër Meisieskool Oranje, Roline Louw en Cara Smith, is Saterdag in Potchefstroom as die nasionale wenner in heptathlon (sewekamp) gekroon. Roline (gr. 12) is die…
Menlopark Netbal Toernooi – Oranje Wen sewe uit agt wedstryde
Menlopark Netbal Toernooi. Hoër Meisieskool Oranje se o19A netbalspan het sewe uit agt wedstryde in Pretoria gewen. Dit was die eerste keer in elf maande dat die span vasgeval het…
Nasionale Junior Swemkampioenskap – OMS behaal silwer
Nasionale Junior Swemkampioenskap. Francisca van Rooyen, leerder van Hoër Meisieskool Oranje, is die land se naasbeste 50m-rugslagswemmer vir meisies 16 jaar. Francisca het Saterdag op die Nasionale Junior Swemkampioenskap in…
Nuwe LO Onnie – Oranje verwelkom Esmarie Booysen
Nuwe L.O. Onnie. Hoër Meisieskool Oranje se nuwe LO onnie, Esmarie Booysen, wil nuwe asem blaas in Oranje se LO blaas. Sy is passievol oor die vak Lewensoriëntering (LO) en…
Greg Beling Hokkie Toernooi – Oranje 1ste span skitter
Greg Beling Hokkie Toernooi. Hoër Meisieskool Oranje se 1ste hokkiespan het ’n suksesvolle reis na Oos-Londen agter die blad met vier oortuigende seges. Die span het op die Greg Beling…
Vrystaat Atletiek – Negentien van Hoër Meisieskool Oranje in span
Vrystaat Atletiek. Vir ’n vierde jaar in ’n ry het Oranje ’n rekord aantal van negentien atlete opgeneem in die Vrystaat Atletiek span vir die Nasionale Hoërskole-kampioenskappe. Dit vind vanaf…
Gerrie Berner-toernooi – Oranje verower weer Tenniskroon
Gerrie Berner-toernooi. Hoër Meisieskool Oranje van Bloemfontein is ‘n tweede jaar agtereenvolgens die kampioen van die Gerrie Berner-toernooi. Die 1ste span het Hoër Meisieskool Bloemhof van Stellenbosch Saterdag met 4-0…
Mej Oranje 2023 – Wenner bekend gemaak
Mej Oranje 2023. ’n Onvergeetlike ervaring, maar ook een van die mees spannende geleenthede wat tot dusver oor haar pad gekom het. Só beskryf Xanthé de Sa, kroondraer, haar ervaring…
Gerrie Berner Tennistoernooi – OMS wil kroon in Paarl behou
Gerrie Berner Tennistoernooi. Hoër Meisieskool Oranje se 1ste tennisspan, een van die jongste in baie jare, begin sy aanslag vandag, Vrydag, 10 Maart in die Gerrie Berner-toernooi in die Paarl.…
Mej Oranje 2023 – Oranje Meisieskool Kroning
Mej Oranje 2023. Die groot dag het aangebreek. Mej. Oranje 2023 word vanaand, Donderdag 2 Maart, gekroon. Die finaliste is deur hulle medeleerders benoem en deelname is van vanjaar af…
Interhoër Gala – Hoër Meisieskool Oranje oorheers Gala
Interhoër Gala. Hoër Meisieskool Oranje het vir ’n agtste keer in ’n ry die Interhoër gala se meisieskole-afdeling gewen. Oranje was ook in drie ouderdomsgroepe die kampioene vir meisiespanne. Die…
Matriekuitslae 2022 – OMS een van SA se Topskole
Matriekuitslae 2022. Dit is nie net in die Vrystaat wat Hoër Meisieskool Oranje een van Suid-Afrika se top skole is nie. Dit is ook nasionaal, veral onder Afrikaanse skole, wat…
Tjaart Vorster Tennistoernooi – Oranje wen 4de keer
Tjaart Vorster Tennistoernooi. Hoër Meisieskool Oranje se 2de tennisspan het ‘n vierde keer agtereenvolgens die Tjaart Vorster Tennistoernooi in Cradock gewen. Die span was ook onoorwonne. Oranje, met die Theron-sussies…
Midmar Myl 2023 – 139 Van Hoër Meisieskool Oranje neem deel
Midmar Myl 2023. Miché Johns van Hoër Meisieskool Oranje in Bloemfontein, was Sondag die eerste Oranjeniet uit die Midmardam tydens die Midmar Myl 2023. Miché se tyd was ’n blitsige…
Tuks Top 10 Atletiekbyeenkoms – Derde plek vir meisiespanne
Tuks Top 10 Atletiekbyeenkoms. Hoër Meisieskool Oranje se A-span (876 punte) het soos verlede jaar net-net agter Menlopark (882) in die derde plek vir meisiespanne by Tuks se Top 10-atletiekbyeenkoms…
Swem en Atletiek – Hoër Meisieskool Oranje spanne aangekondig
Swem en Atletiek. Hoër Meisieskool Oranje se swem- en atletiek span gaan die eerste keer vanjaar vir OMS as ’n span deelneem Die spanne is Maandagaand amptelik bekend gestel. Die…
Matrieks 2022 – Hoër Meisieskool Oranje top matrieks vereer
Matrieks 2022. Hoër Meisieskool Oranje se dertig matrieks van 2022, wat ’n gemiddelde A-simbool behaal het, is tydens die skool se medaljefunksie vereer. Die groep van dertig is Jazelle Strydom,…
OMS Personeel – Hoër Meisieskool Oranje ontvang nuwe personeel
OMS Personeel. Twee nuwe gesigte bevind hulle vanjaar op die personeel van Hoër Meisieskool Oranje. Mev. Rochelle Theron en me. Esmarie Booysen gaan onderskeidelik Ekonomiese- en Bestuurswetenskappe (EBW) en Lewensoriëntering…
Vrystaat swemkampioenskappe – Hoër Meisieskool Oranje presteer
Vrystaat swemkampioenskappe. Drie swemmers van Hoër Meisieskool Oranje in Bloemfontein het baie goed presteer tydens die swemkampioenskappe. Miché Johns, Kayla Vorster en Michaela van Rooyen se sterre het helder op…
SA Hokkie – Germarie Spershott van Oranje in SA 5’s formaat
SA Hokkie. Germarie Spershott is ‘n Graad 11 leerder van Hoër Meisieskool Oranje in Bloemfontein. Sy gaan binnekort ‘n derde SA Hokkie span binne die bestek van 5 maande verteenwoordig.…
Wêreldbeker Krieket – Miané Smit verteenwoordig SA
Wêreldbeker Krieket. Miané Smit, Hoofmeisie van Hoër Meisieskool Oranje in Bloemfontein vir 2023, gaan in 2023 Suid-Afrika in ’n Wêreldbeker Krieket toernooi verteenwoordig. Sy is ook die enigste Vrystater in…
SA O.20 Netbalspan – Karla Victor tweede jaar in SA span
SA O.20 Netbalspan. Karla Victor, Hoër Meisieskool Oranje, gaan vir ’n tweede jaar ná mekaar Suid-Afrika op die netbalbaan verteenwoordig. Sy is in die SA O.20 Netbalspan ingesluit vir die…
OMS Tennis – Hoër Meisieskool Oranje tennis beleef blomjaar
OMS Tennis. Die verowering van die nasionale titel deur die o.16A-tennisspan van OMS, het die kroon gespan op ’n besonderse jaar vir Oranje se tennis. Die o.16’s het vir ’n…
Hoofmeisie 2023 – Miané Smit wil soos Jesus probeer lei
Hoofmeisie 2023. Hoër Meisieskool Oranje se nuwe hoofmeisie was ook haar laerskool (Tjokkies) se hoofleier. Sy het ook vanjaar in akademie presteer. Miané is ook ‘n gereelde gesig in die…
Halala OMS – Hoër Meisieskool Oranje Con Spirito-sanggroep
Halala OMS. Hoër Meisieskool Oranje se marimbas, Con Spirito-sanggroep, simfonieorkes en koor het Maandagaand konsert (Afrikaans van toeka tot nou) in die Odeion-teater gehou. Sien Video hiernaas. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za…
Inter-schools Hockey 2022 – Victory for Sekondêre Meisieskool Oranje
Inter-schools Hockey 2022. Fresh from their triumph at the Fairtree Super12 Hockey Tournament, the unstoppable Meisieskool Oranje 19A Hockey team from Bloemfontein fought their way to a 5-0 win against…








