Internasionale Tennisfederasie (ITF) – Donna le Roux skitter
Internasionale Tennisfederasie (ITF). Donna le Roux, sestienjarige leerder van Hoër Meisieskool Oranje, het Vrydag, 15 Deptember, een van haar grootste prestasies op die tennisbaan behaal. Sy het die Internasionale Tennisfederasie…
SA Opkomende Vrouekrieket – Oranje leerder haal weer span
SA Opkomende Vrouekrieket. Miané Smit, ’n veelsydige krieketspeler van Hoër Meisieskool Oranje, is weer vir die SA Opkomende Vrouekrieket span gekies. Hulle speel aanstaande Donderdag teen Nieu-Seeland in Benoni. Die…
Voortrekker Limodo Tennistoernooi – Oranje A-span aan wenkant
Voortrekker Limodo Tennistoernooi. Hoër Meisieskool Oranje se Tennis A-span het Saterdag die Voortrekker Limodo-tennistoernooi in Bethlehem gewen. OMS se spanne was tot dusver vanjaar in elke toernooi aan die wenkant.…
Musicon Soloist kompetisie – Oranje leerder presteer
Musicon Soloist kompetisie. Hoër Meisieskool Oranje leerder, Lize de Klerk (Graad 12) het verlede week met 89% ’n tweede plek in die Musicon soloist-kompetisie vir seniors in klavier behaal. Lize…
ATKV Tienertoneel – Oranje se “Vry”deur na twee eindrondtes
ATKV Tienertoneel. Hoër Meisieskool Oranje se produksie “Vry” is een van agt finaliste uit ‘n totaal van 195. Oranje dring nou deur na die nasionale rondte van die ATKV-tienertoneel. Die…
Vrystaat Landloop – Hoër Meisieskool Oranje atlete in Vrystaat span
Vrystaat Landloop. Sewe Oranjeniete is in die Vrystaat-landloopspan ingesluit. Carlé Stockenström (16.37) en Annari Blignaut (15.46) was op die Vrystaat-kampioenskappe onderskeidelik 2de en 3de in die 4 km-wedloop. In die…
Oranje Hokkie – Mia Prinsloo en Nadine Claassens groet Oranje
Oranje Hokkie. Mia Prinsloo en Nadine Claassens, hokkie-sterre van Hoër Meisieskool Oranje, het hul laaste wedstryd vir die 1ste hokkiespan gespeel in die wedstryd teen Hoër Meisieskool Bloemhof. Hierdie twee…
Oranje Netbal – Karla Victor en Roline Louw groet na 12 jaar
Oranje Netbal. Twee van Hoër Meisieskool Oranje se Graad 12 netbalspelers, Karla Victor en Roline Louw het nie net Saterdag hul laaste wedstryd vir die 1ste netbalspan gespeel nie, maar…
Topskole Hokkie Toernooi – Oranje O.16 3de nasionaal
Topskole Hokkie Toernooi. Hoër Meisieskool Oranje se o.16A hokkiespan het, soos verlede jaar, derde by die Topskole Hokkie toernooi in die Paarl geëindig. Dit is veral ‘n puik prestasie as…
OMS Netbal – Twee spanne in Top 8 by SA’s
OMS Netbal. Nadat Hoër Meisieskool Oranje se OMS Netbal o.19A’s onlangs vyfde op die SA’s geëindig het, het nóg twee OMS netbal spanne onder die top agt in Suid-Afrika geëindig.…
Fairtree Super 12 hokkietoernooi – Hoër Meisieskool Oranje
Fairtree Super 12 hokkietoernooi. Die top vier spanne op die jongste nasionale ranglys van die Fairtree Super 12 hokkietoernooi is die enigste onoorwonne spanne ná die eerste dag van die…
Fairtree Super 12 Hokkietoernooi – Oranje wil vertoningslys voortsit
Fairtree Super 12 Hokkietoernooi. Die Fairtree Super 12 Hokkietoernooi word by Hoër Meisieskool Oranje aangebied vanaf 10 tot 12 Augustus. Suid-Afrika se top 12 hokkie-skole sal aan die toernooi deelneem.…
Fraserburg Logan Toneelfees – OMS se ‘Vry’ ryg toekennings in
Fraserburg Logan Toneelfees. Oranje se verhoogstuk “Vry” het bykans skoonskip op die Fraserburg Logan-toneelfees gemaak waar 42 produksies op die planke was. Die stuk, geskryf deur Pieter Odendaal en geregisseer…
ATKV Applous – Oranje koor is Nasionale Kampioen
ATKV Applous. Hoër Meisieskool Oranje se koor het moontlik geskiedenis gemaak toe sy Woensdagaand in Pretoria met die louere in die ATKV-Applous se eindronde weggestap het. ATKV-Applous word al 46…
Interprovinsiale Hokkie Toernooi – Drie OMS kapteins in SA span
Interprovinsiale Hokkie Toernooi. Drie Oranjeniete is vir die SA o.21-hokkiespan vir aanstaande maand se Interprovinsiale Hokkie Toernooi gekies. Germarie Spershott (matriek), Ané Janse van Vuuren (2022) en Mikkela le Roux…
Nasionale Netbal Kampioenskap – Oranje verdedig SA kroon
Nasionale Netbal Kampioenskap. Die 1ste netbalspan van die Hoër Meisieskool Oranje kom die naweek voor die grootste toets van die jaar te staan. Dit is tydens die Nasionale Netbal kampioenskap…
SA Skole Hokkie – Hoër Meisieskool Oranje leerders vereer
SA Skole Hokkie. Nog drie hokkispelers van Hoër Meisieskool Oranje is vir SA Skole hokkie spanne gekies! Mira Rossouw (SA o.16A), Kirstin Booysen (SA o.16B) en Chanette Jansen van Vuuren…
Laser Run – Oranje Meisieskool atlete in Nasionale span
Laser Run. Hoër Meisieskool Oranje se duo, Danielle Joubert en Ezeth Esterhuizen, is in die Nasionale laser run span ingesluit. Die Wêreldkampioenskap vind vanaf 19 tot 28 Augustus vir die…
SA Hokkie – Drietal van Hoër Meisieskool Oranje gekies
SA Hokkie. Drie hokkiespelers van Hoër Meisieskool Oranje is vir nasionale SA Hokkie spanne gekies. Germarie Spershott (o.18A), Carien de Wet (o.18B) en (o.17) is vir nasionale hokkiespanne gekies. Dit…
SA o.16-netbal – Marianne Louw in span
SA o.16-netbal. Die SA o.16-netbalspan is aangewys en onder die 12-tal is Marianne Louw, leerder van Hoër Meisieskool Oranje in Bloemfontein. Die span gaan waarskynlik volgende jaar as SA o.17’s…
Vrystaat Netbalkampioenskap – Oranje maak geskiedenis
Vrystaat Netbalkampioenskap. Vir die 1ste keer ooit dra al vyf Hoër Meisieskool Oranje se A-netbalspanne in dieselfde jaar die kroon as provinsiale kampioen. Almal het Saterdag in hul eindstryd van…
Suid-Vrystaat Hokkie – Sekondêre Meisieskool Oranje ingesluit
Suid-Vrystaat Hokkie. Meisies van die Sekondêre Meisieskool Oranje in Bloemfontein, is gekies vir die onderskeie Suid-Vrystaat hokkie spanne. Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za https://oranjemeisies.co.za/ Foto’s verskaf
ATKV-Applouskompetisie – OMS na Nasionale rondte
ATKV-Applouskompetisie. Die Hoër Meisieskool Oranje koor sal einde Julie in Pretoria vir die nasionale rondte van die ATKV-Applouskompetisie aantree. Die koor is gister, 30 Mei, ingelig dat hulle in die…
ATKV Debatkompetisie – Oranje deur na Nasionale rondte
ATKV Debatkompetisie. Die senior debatspan van Hoër Meisieskool Oranje, bestaande uit Bea du Toit en Dominique du Plessis het deurgedring na die Nasionale rondte van die ATKV-debatkompetisie. Die Nasionale rondte…
Affies Interskole – Hoër Meisieskool Oranje uitslae
Affies Interskole. Hiermee al die uitslae van Hoër Meisieskool Oranje tydens die Affies Interskole naweek. Hokkie Netbal Skaak OMS verloor 3-9 Tennis Debat Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://oranjemeisies.co.za/ Foto’s verskaf
Motheo Netbal Liga – Hoër Meisieskool Oranje vs Sentraal
Motheo Netbal liga. Die 1ste netbalspanvan Hoër Meisieskool Oranje het Dinsdag waarskynlik vir ’n stukkie geskiedenis gesorg met Motheo Dit was die vierde agtereenvolgende oorwinning oor die Tralies – waarskynlik…
Tennis – Agter elke Suksesvolle Oranje Sportvrou…
Tennis. Agter elke suksesvolle sportvrou staan daar ‘n … MA. Soos met Oranje se 1ste tennis span, maar ook al die ander sportspanne en leerders in kultuuraktiwiteite. Dankie vir jul…
Amanda Coetzer Tenniskampioenskap – OMS dubbele kampioen
Amanda Coetzer-tenniskampioen. Hoër Meisieskool Oranje, Bloemfontein, is soos die geval in 2018, weer as die dubbele kampioen gekroon by die Amanda Coetzer Tenniskampioenskap. Die o.19A’s en die o.15A’s was albei…
Amanda Coetzer Tennistoernooi – Oranje sussies wen trofee
Amanda Coetzer Tennistoernooi. Nóg ‘n stel sussies van Hoër Meisieskool Oranje wen ‘n tennistrofee. Die Le Grange-sussies, Cara en Cayline, is die jongste van ’n rits Oranje-susters om die Itec…
National All Girls’ Festival – Hoër Meisieskool Oranje presteer
National All Girls’ Festival. Hoër Meisieskool Oranje se skaakspan het sesde uit 14 deelnemende skole op die National All Girls’ Festival by Eunice High School geëindig. Dit het ’n geskiedkundige…
National All Girls’ Festival – Oranje kry tenniskroon
National All Girls’ Festival. Hoër Meisieskool Oranje se 1ste tennisspan het weer bewys dat hulle die beste is. Die span het hul uiters indrukwekkende vertoningslys op die National All Girls’…
National All Girls’ Festival – Hoër Meisieskool Oranje wen Hokkie
National All Girls’ Festival. Hoër Meisieskool Oranje van Bloemfontein se 1ste hokkiespan is die 2023 kampioen van die National All Girls’ Festival, aangebied deur Eunice High School. Die span was…
National All Girls’ Festival – Oranje o.19B netbalspan kry brons
National All Girls’ Festival. Hoër Meisieskool Oranje se o.19B span kry brons ná groot ommeswaai. Hoër Meisieskool Oranje se tweede netbalspan het vanoggend die bronsmedalje op die National All Girls’…
SA o.18 Fast5 Netbal – Karla Victor van Oranje in span
SA o.18 Fast5 Netbal. Karla Victor, Hoër Meisieskool Oranje se Eerstespan kaptein se uiters indrukwekkende netbal-CV het pas nog twee top-inskrywings bygekry. Sy is vir die SA o.18 Fast5 netbal…
Tennis Hokkie Netbal – Hoër Meisieskool Oranje spanne bekend
Tennis Hokkie Netbal. Hoër Meisieskool Oranje se Eeerste tennis-, netnal-, en hokkiespanne is Dinsdagaand, 25 April, bekend gestel. Hierdie drie spanne sal die naweek by nasionale toernooie in aksie wees.…
Radikale Redenaars – OMS Leerders deur na nasionale rondte
Radikale Redenaars. Drie leerders van Hoër Meisieskool Oranje in Bloemfontein het die naweek vir die nasionale rondte van die Radikale Redenaars gekwalifiseer. Dit vind in Oktober plaas in Boksburg. Die…
Klofies Inter ’23- Heel eerste interskole met Hoër Meisieskool Oranje
Klofies Inter ’23. Hoërskool Waterkloof, Pretoria, het die afgelope naweekby die Klofies Inter ’23 gasheer gespeel vir ‘n heel eerste interskole met Hoër Meisieskool Oranje, Bloemfontein. Dit was ‘n baie…
La Rochelle Super Schools – Hoër Meisieskool Oranje presteer
La Rochelle Super Schools. Hoër Meisieskool Oranje se eerste netbalspan is nog ‘n trofee ryker. Die trofeekas by die skool is nog ‘n trofee ryker nadat die o.18A-netbalspan onlangs Hoër…
Vrystaat swemspan – Hoër Meisieskool Oranje in span
Vrystaat Swemspan. Sewe Oranjeniete, die meeste deur enige skool in die Vrystaat, is vir die Vrystaat Swemspan gekies. Hulle gaan die naweek aan die Nasionale Skolekampioenskap in Durban meeding. Oranje…
Senior Nasionale Swemkampioenskap – Oranje presteer
Senior Nasionale Swemkampioenskap. Hoër Meisieskool Oranje, Bloemfontein, se matrikulante Anieke Helmand en Miché Johns het vir vanjaar se Senior Nasionale Swemkampioenskap gekwalifiseer. Hulle was verlede week in Port Elizabeth in…
La Rochelle Super Netbaltoernooi – Oranje die wenners
La Rochelle Super Netbaltoernooi. Hoër Meisieskool Oranje se trofeekas is nóg een ryker. Dít nadat die o.18A-netbalspan Dinsdag die La Rochelle Super Netbaltoernooi in die Paarl gewen het. Hierdie oorwinning…
Junior Nasionale Tennis Toernooi – Donna le Roux beste in SA
Junior Nasionale Tennis Toernooi. Donna le Roux, leerder van Hoër Meisieskool Oranje, is soos twee jaar gelede weer die land se beste tennisspeler in haar ouderdomsgroep. Sy het Dinsdag die…
SA Skole Tennis – Nestine van Rooyen van Oranje in O15 span
SA Skole Tennis. Nog ‘n Oranjeniet is in die SA Skole Tennisspan. Hierdie keer is dit die 14-jarige Nestine van Rooyen. Nestine is nou ook ‘n lid van die Suid-Afrikaanse…
Fairweather Hokkie Toernooi – Oranje se o18B span onoorwonne
Fairweather Hokkie Toernooi. Hoër Meisieskool Oranje se o.18B-hokkiespan was onoorwonne in Pietermaritzburg by die Fairweather Hokkie toernooi waar hulle en die o.14B’s in aksie was. O.18B’s uitslae: O.16B’s uitslae: Meer…
Nasionale Hoërskole Atletiekkampioenskap – OMS-Atletiek ontplof
Nasionale Hoërskole-atletiekkampioenskap. Atlete van Hoër Meisieskool Oranje het vandeesweek iets baie besonders op die Nasionale Hoërskole-atletiekkampioenskap in Germiston vermag – 2 goud, 5 silwer en 2 brons. Hulle het ook…
Nasionale Hoërskole-atletiekkampioenskappe – Oranje presteer
Nasionale Hoërskole-atletiekkampioenskappe. Annelize van der Merwe, leerder van Hoër Meisieskool Oranje, is die naasbeste o.15-hoogspringer in Suid-Afrika. Dít is nadat sy Dinsdag, 4 April, by die Nasionale Hoërskole-atletiekkampioenskappe in Germiston…
Nasionale Hoërskole Atletiekkampioenskappe – Roline Louw skitter
Nasionale Hoërskole Atletiekkampioenskappe. Roline Louw is ‘n leerder van Hoër Meisieskool Oranje in Bloemfontein. Sy het Dinsdagoggend, binne die bestek van twee uur, twee medaljes op die Nasionale Hoërskole Atletiekkampioenskappe…
Nasionale Tweekamp Kampioenskap – Hoër Meisieskool Oranje
Nasionale Tweekamp Kampioenskap. Drie leerders van Hoër Meisieskool Oranje in Bloemfontein het die naweek aan die Nasionale Tweekamp Kampioenskap in Stellenbosch meegeding. Michaela van Rooyen het die beste uitslag behaal.…
St Mary’s Hokkie Toernooi – Vier staatmakers van Oranje skitter
St Mary’s Hokkie Toernooi. Vier staatmakers vanHoër Meisieskool Oranje se 1ste hokkiespan het Sondag ‘n 150ste en 100ste keer vir dié span gejol. Hulle is: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://oranjemeisies.co.za/ Foto’s…
St Mary’s Hokkie Toernooi – Hoër Meisieskool Oranje derde
St Mary’s Hokkie Toernooi. Hoër Meisieskool Oranje se o.18A-hokkiespanne het 3de uit die 32 spanne op die St. Mary’s Hokkie toernooi in Johannesburg geëindig. Die span het Sondagoggend met 0-1…








