Motheo Netbal liga. Die 1ste netbalspanvan Hoër Meisieskool Oranje het Dinsdag waarskynlik vir ’n stukkie geskiedenis gesorg met Motheo
Dit was die vierde agtereenvolgende oorwinning oor die Tralies – waarskynlik ’n 1ste vir OMS. Die marge van elf doele is ook die meeste in die laaste tien jaar, dalk die meeste nog.
* Uitslae en tellings voor 2013 is nie geredelik beskikbaar nie.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s Kulu Ferreira