)

Amanda Coetzer Tenniskampioenskap – OMS dubbele kampioen

Amanda Coetzer-tenniskampioen. Hoër Meisieskool Oranje, Bloemfontein, is soos die geval in 2018, weer as die dubbele kampioen gekroon by die Amanda Coetzer Tenniskampioenskap.

Die o.19A’s en die o.15A’s was albei onoorwonne. Agt van die beste spanne in Suid-Afrika was in aksie by die o.19’s en ses in die o.15-afdeling. Dit is die tweede agtereenvolgende jaar wat die o.19A’s die titel buit. Die o.19’s en o.15’s het albei nou drie van die laaste vier AC-toernooie gewen.

Oranje is daarmee Suid-Afrika se nie-amptelike o.19- en o.15-kampioen, sowel as die amptelike huidige nasionale o.16 Rising Stars-kampioen.

Finale posisies by die Amanda Coetzer Tenniskampioenskap:

o.19A:

  • 1. Hoër Meisieskool Oranje
  • 2. Rhenish Girls’High School, Stellenbosch
  • 3. Hoër Meisieskool Paarl
  • 4. Hoër Meisieskool Bloemhof, Stellenbosch
  • 5. Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria
  • 6. Paarl Gimnasium
  • 7. Hoërskool Menlopark, Pretoria
  • 8. Hoërskool Waterkloof, Pretoria

o.15A:

  • 1. Hoër Meisieskool Oranje
  • 2. Hoërskool Waterkloof, Pretoria
  • 3. Hoër Meisieskool Bloemhof, Stellenbosch
  • 4. Hoër Meisieskool Paarl
  • 5. Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria
  • 6. Hoërskool MenloparkMenlopark
Toekennings:

o.19A:

  • Beste nr. 1-speler: Donna le Roux (Oranje)
  • Beste nr. 2-speler: Nina Schimper (Oranje)
  • Beste nr. 3-speler: Lisa Marie du Toit (Rhenish)
  • Beste nr. 4-speler: Alicia Taylor (Rhenish)
  • Beste nr. 5-speler: Mia Schimper (Oranje)
  • Beste nr. 6-speler: Robin Els (Affies)
  • Beste nr. 7-speler: Iné Vorster (Oranje)
  • Beste dubbelspaar: Morgan Jordaan en Karmen Schilz (Affies)
  • Beste sportmanskap: Sophia Krige (Paarl Girls’)

o.15A:

  • Beste nr. 1-speler: Ciaran McConnell (Waterkloof)
  • Beste nr. 2-speler: Ameli Bezuidenhout (Oranje)
  • Beste nr. 3-speler: Savanah Olivier (Oranje)
  • Beste nr. 4-speler: Makenzie Rolfe (Bloemhof)
  • Beste nr. 5-speler: Annabelle Swanepoel (Affies)
  • Beste dubbelspaar: Ciaran McConnell en Isabelle van Wyk (Waterkloof)
  • Beste sportmanskap: Roné Lourens (Paarl Girls’)

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://oranjemeisies.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal