Skaak. Grey Kollege Bloemfontein se skaakspanne het 12 Mei teen Hoër Jongenskool Paarl gespeel.
Die uitslae was as volg:
- 1ste Span verloor 0-6
- 2de Span verloor 2,5 – 3,5
- 3de Span verloor 2,5 – 3,5
- 4de span verloor 0-6
- 5de span verloor 1- 5
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://greycollegesecondary.com/
Foto’s verskaf