Rising Star Tennistoernooi – Primêre Meisieskool Oranje wen
Rising Star Tennistoernooi. Oranje bring weer die beker huistoe! Primêre Meisieskool Oranje se eerste-tennisspan het die eerste plek behaal by die Paribas Rising Star Tennistoernooi in Polokwane. Oranje het al…
Amanda Coetzer Tenniskampioenskap – OMS dubbele kampioen
Amanda Coetzer-tenniskampioen. Hoër Meisieskool Oranje, Bloemfontein, is soos die geval in 2018, weer as die dubbele kampioen gekroon by die Amanda Coetzer Tenniskampioenskap. Die o.19A’s en die o.15A’s was albei…








