)

Rising Star Tennistoernooi – Primêre Meisieskool Oranje wen

Rising Star Tennistoernooi. Oranje bring weer die beker huistoe! Primêre Meisieskool Oranje se eerste-tennisspan het die eerste plek behaal by die Paribas Rising Star Tennistoernooi in Polokwane. Oranje het al hul wedstryde gewen. Die uitslae is as volg:

  • OMS wen Pietersburg Oos 3 – 0
  • OMS wen Laerskool Welgemoed 2 – 1
  • OMS wen LS Laeveld 3 – 0 (Semifinaal)
  • OMS wen LS Monumentpark 3 – 0 (Finaal)

Die skool bedank Mnr. MC Olivier (afrigter) en Me. Margarete Swart (spanbestuurder) wat die dogters vergesel het.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://oranjeprimer.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal