)

OMS Atletiek – Oranje Meisieskool se drie Rekords in een jaar

OMS Atletiek. Sekondêre Meisieskool Oranje se aflosspan het vier wedlope gewen waarvan drie in rekordtye behaal is. Dít is wat die sterbelaaide o.15-aflosspan vanjaar bereik het. Twee rekords het boonop agt jaar en langer gestaan!

Danyelle Pienaar, Rumé Burger, Marlene du Plessis en Elizabeth Fick het tydens die Vrystaat-kampioenskap die o.15 4×100 m-aflos se rekord van 50.93 in 2013 tot 50.54 verbeter. Hierdie vier atlete het die Grey/OMS-byeenkomsrekord in dieselfde aflos (51.23 in 2022) verpletter. Die tyd was 49.19.

Rumé, Danyelle, Elizabeth en Carli Uys het die NWU Top 30-byeenkoms se 4×100 m-aflos in 49.20 gewen. Die vorige rekord (49.50) het sedert 2015 gestaan.

Kyk > https://fb.watch/n-yB7QdGjy/?mibextid=qC1gEa

https://fb.watch/n-D-RkhNrA/?mibextid=qC1gEa

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://oranjemeisies.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal