OMS Atletiek – Oranje Meisieskool se drie Rekords in een jaar
OMS Atletiek. Sekondêre Meisieskool Oranje se aflosspan het vier wedlope gewen waarvan drie in rekordtye behaal is. DÃt is wat die sterbelaaide o.15-aflosspan vanjaar bereik het. Twee rekords het boonop…








