OMS Atletiek – Oranje Meisieskool se drie Rekords in een jaar
OMS Atletiek. Sekondêre Meisieskool Oranje se aflosspan het vier wedlope gewen waarvan drie in rekordtye behaal is. DÃt is wat die sterbelaaide o.15-aflosspan vanjaar bereik het. Twee rekords het boonop…
Atletiek – Truida Kestell o/13 aflosspan verbeter rekord
Atletiek – Atlete van Primêre Skool Truida Kestell, Bethlehem het goed gedoen in die o/13 Aflosspan. Hulle het deelgeneem aan die atletiek byeenkoms op 7 Februarie in Sasolburg. Die aflosspan…








