Top 20 Atletiekbyeenkoms – HoĆ«rskool Kalahari
Top 20 Atletiekbyeenkoms – HoĆ«rskool Kalahari, Kuruman se atlete het aan die jaarlikse Top 20 atletiekbyeenkoms deelgeneem. Dit het te Hartswater plaasgevind. Uit ‘n totaal van 23 skole eindig hoĆ«rskool…
OMS Netbal – Twee spanne in Top 8 by SA’s
OMS Netbal. Nadat HoĆ«r Meisieskool Oranje se OMS Netbal o.19Aās onlangs vyfde op die SAās geĆ«indig het, het nóg twee OMS netbal spanne onder die top agt in Suid-Afrika geĆ«indig.…
Interprovinsiale Hokkie Toernooi – Drie OMS kapteins in SA span
Interprovinsiale Hokkie Toernooi. Drie Oranjeniete is vir die SA o.21-hokkiespan vir aanstaande maand se Interprovinsiale Hokkie Toernooi gekies. Germarie Spershott (matriek), AnĆ© Janse van Vuuren (2022) en Mikkela le Roux…
SA Skole Hokkie – HoĆ«r Meisieskool Oranje leerders vereer
SA Skole Hokkie. Nog drie hokkispelers van HoĆ«r Meisieskool Oranje is vir SA Skole hokkie spanne gekies! Mira Rossouw (SA o.16A), Kirstin Booysen (SA o.16B) en Chanette Jansen van Vuuren…
Affies Interskole – HoĆ«r Meisieskool Oranje uitslae
Affies Interskole. Hiermee al die uitslae van HoĆ«r Meisieskool Oranje tydens die Affies Interskole naweek. Hokkie Netbal Skaak OMS verloor 3-9 Tennis Debat Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://oranjemeisies.co.za/ Foto’s verskaf
Tennis – Agter elke Suksesvolle Oranje Sportvrou…
Tennis. Agter elke suksesvolle sportvrou staan daar ān ⦠MA. Soos met Oranje se 1ste tennis span, maar ook al die ander sportspanne en leerders in kultuuraktiwiteite. Dankie vir jul…
Amanda Coetzer Tenniskampioenskap – OMS dubbele kampioen
Amanda Coetzer-tenniskampioen. HoĆ«r Meisieskool Oranje, Bloemfontein, is soos die geval in 2018, weer as die dubbele kampioen gekroon by die Amanda Coetzer Tenniskampioenskap. Die o.19Aās en die o.15Aās was albei…
National All Girlsā Festival – Oranje kry tenniskroon
National All Girlsā Festival. HoĆ«r Meisieskool Oranje se 1ste tennisspan het weer bewys dat hulle die beste is. Die span het hul uiters indrukwekkende vertoningslys op die National All Girlsā…
Matriekuitslae 2022 – OMS een van SA se Topskole
Matriekuitslae 2022. Dit is nie net in die Vrystaat wat HoĆ«r Meisieskool Oranje een van Suid-Afrika se top skole is nie. Dit is ook nasionaal, veral onder Afrikaanse skole, wat…
Tuks Top 10 Atletiekbyeenkoms – Derde plek vir meisiespanne
Tuks Top 10 Atletiekbyeenkoms. HoĆ«r Meisieskool Oranje se A-span (876 punte) het soos verlede jaar net-net agter Menlopark (882) in die derde plek vir meisiespanne by Tuks se Top 10-atletiekbyeenkoms…
OMS 2022 Matriekklas – HoĆ«r Meisieskool Oranje Top 10
OMS 2022 matriekklas. Hoƫr Meisieskool Oranje van Bloemfontein stel graag die top 10 presteerders van OMS 2022 matriekklas voor. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://oranjemeisies.co.za/ Foto verskaf
Laerskool Outeniqua in George hou Kleure Atletiek
Na ān heerlike dag van hardloop, spring en sing, was die Ninja Turtles (Groenspan) die wenners van die Geesbeker, die baanitems, en was ook aangewys as die algehele wenners van…
Hoƫrskool Punt se lang- en kortafstand atlete
Op Vrydag, 8 September 2017 het 25 van HoĆ«rskool Punt se lang- en kortafstand atlete vertrek om aan die jaarlikse Swellendam-aflosbyeenkoms deel te neem. Die byeenkoms het goeie kompetisie opgelewer.…
Andrea Kommer By SA Skole Atletiekbyeenkoms
Die SA Skole Atletiekbyeenkoms vind vanaf 30 Maart tot 1 April 2017 in Durban plaas. Andrea Kommer, van H/Skool Punt behaal ‘n 5de plek vir driesprong in die ouderdomsgroep dogters…
Laerskool Oranje-Noord Neem deel aan die Noord-kaap atletiekbyeenkoms
Twaalf van Laerskool Oranje-Noord se atlete gaan die naweek te Kimberley deelneem aan die Noord-kaap atletiekbyeenkoms.Ā Ons is trots op hulle.
Atlete van Diamantveld lewer puik prestasies!
Diamantveld atlete lewer puik prestasies by die Grey-Oranje Atletiekbyeenkoms (15/10/2016).










