Tennis. Agter elke suksesvolle sportvrou staan daar ‘n … MA. Soos met Oranje se 1ste tennis span, maar ook al die ander sportspanne en leerders in kultuuraktiwiteite.
Dankie vir jul reuse-aandeel in die skool en al die harde werk in die agtergrond. Oranje-moeders, julle word waardeer!
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf