Na ‘n heerlike dag van hardloop, spring en sing, was die Ninja Turtles (Groenspan) die wenners van die Geesbeker, die baanitems, en was ook aangewys as die algehele wenners van die dag. Die Trolls (Blouspan) was die wenners van die velditems.
Become a SponsorSuid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg
Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…










