OMS Netbal. Nadat Hoër Meisieskool Oranje se OMS Netbal o.19A’s onlangs vyfde op die SA’s geëindig het, het nóg twee OMS netbal spanne onder die top agt in Suid-Afrika geëindig.
Die o.17A’s was Saterdag sewede by die nasionale kampioenskappe in Boksburg en die o.16A’s agtste. Die o.14A’s het 19de geëindig.
Die o.15’s se kompetisie vind eers later plaas.
Uitslae:
OMS O.17A netbalspan
- OMS wen Dlamvuzo High School 9-6
- wen Hanyani High School 21-2
- wen Umtata High School 21-5
- wen Helpmekaar Kollege 14-11
- wen Middelburg 15-5
- verloor Paarl Gimnasium 9-11
- verloor Hoërskool Bloemhof 15-17
- wen Hoërskool Menlopark 12-11
OMS O.16A netbalspan
- OMS wen Hoërskool Brandwag 13-9
- wen Bokamoso High School 19-3
- verloor Helpmekaar Kollege 8-11
- wen Madzuma High School 20-2
- wen Hoërskool Nelspruit 15-11
- verloor Hoër Meisieskool Paarl 6-12
- verloor Hoërskool Durbanville 14-15
- verloor Potch Gimnasium 5-11
OMS O.14A netbalspan
- OMS wen Tshikuthla High School 18-3
- verloor Hoërskool Rustenburg 12-14
- verloor Hoërskool Oos-Moot 7-16
- wen Zwelimule high School 21-2
- wen Hoërskool Despatch 15-10
- verloor Hoërskool Bellville 5-6
- wen Hoërskool Upington 14-12
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf