)

Fietsry – BVHS leerders presteer by Hardware Mecca fietsresies

Fietsry. Die tweede Hardware Mecca Free State Schools fietsresies was ‘n reuse sukses. Die nuwe fietsry baan by BVHS wat aan die bokant van die C-rugbyveld gebou is het die deelnemers uitgedaag, maar die BVHS manne het hulle goed van hulle taak gekwyt!

Janno Kriel was 1ste in die Sub-Jnr Boys afdeling en Keanu Kennedy 2de. In die Youth Men afdeling was Hendré Bester 7de, Enrico Kennedy 8ste en Christiaan de Wet 13de.

Die aflosse het vir groot opwinding gesorg en Bethlehem Voortrekker Hoërskool het ‘n 3de plek behaal. BVHS bedank Corné Kriel en sy span vir die bou en ontwerp van die baan.

Fietsry - BVHS leerders presteer by Hardware Mecca fietsresies

Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za

https://voortrekker.co.za

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal