ATKV Tienertoneel. Die Leser Produksie van Hoërskool Fichardtpark het die vere laat waai met ‘n ongelooflike 10 goue, 3 silwer en 2 brons toekennings.
Uitslae ATKV Tienertoneel kompitisie:
- Karla Marais: Goud vir spel
- Cleo-Lee Kruger: Goud vir Spel
- Tienike Fick: Goud vir Spel
- Danika Steyl: Goud vir Spel
- Carolina van der Merwe: Goud vir Spel
- Zanel Henry: Goud vir Spel
- Marco Huygen: Goud vir Spel
- Willie de Bruyn: Goud vir Spel
- Ethan Burger: Goud vir Spel
- Ismari Dippenaar: Goud vir Spel
- Die Leser produksie: Silwer
- Nadia Brand: Silwer vir Hulp-Regie
- Jean-Mari Lombard: Silwer vir Regie
- Ciara Archer: Brons vir Klankoperateur
- Mienke Barnard: Brons vir Verhoogbestuurder
Fichies is ongelooflik trots op hierdie groep! Hulle ontvang ook die komplimente vir hul gees, positiewe gesindheid, ensamblewerk en aansteeklike energie op die verhoog en agter die skerms.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf