Toneelfinaal 2025 magnetiese fees – ATKV Tienertoneel
Toneelfinaal 2025 magnetiese fees. Danksy magnetiese tieners en tjokkers wat met hul passie die verhoog onweerstaanbaar gemaak het, moes ’n swaargewig-beoordelaarspaneel behoorlik kopkrap om die wenners van die gewilde ATKV-Tienertoneel-…
ATKV Tienertoneel – Hoërskool Langenhoven skitter by Baxter
ATKV Tienertoneel. 🎭 Hoërskool Langenhoven skitter op die ATKV Tienertoneel-verhoog. Die Dasse van Hoërskool Langenhoven in Riversdal het onlangs hul kreatiewe flair en toewyding aan Afrikaanse teater ten toon gestel.…
ATKV-Tienertoneel – Hoërskool Ermelo ryg pryse in
ATKV-Tienertoneel. Foto: Die EHS-Tienertoneel van 2024 saam met die beoordelaars van die FAK Allegretto Toneelfees. Hoërskool Ermelo het aan die ATKV-Tienertoneel, Pronk Podium en die FAK Allegretto Toneelfees deelgeneem en…
ATKV Tienertoneel – Oranje se “Vry”deur na twee eindrondtes
ATKV Tienertoneel. Hoër Meisieskool Oranje se produksie “Vry” is een van agt finaliste uit ‘n totaal van 195. Oranje dring nou deur na die nasionale rondte van die ATKV-tienertoneel. Die…
ATKV Tienertoneel – Grenslose nasionale finaliste bekend
ATKV Tienertoneel. Die 59ste ATKV-Tienertoneel was vanjaar grensloos, met 3 200 tieners wat hul stories tydens agt streeksfeeste landswyd vertel het. 195 Produksies van regoor Suid-Afrika het nie op die…
ATKV Tienertoneel – Jim Fouché se Aanhanger kry Silwer
ATKV Tienertoneel. Hoërskool Jim Fouché se inskrywing vir die kompetisie, Aanhanger, het skitterend presteer en het ‘n silwer medalje ontvang. Die uitslae is as volg: Die volgende leerders is genomineer…
ATKV Tienertoneel – Hoërskool Fichardtpark maak skoonskip
ATKV Tienertoneel. Die Leser Produksie van Hoërskool Fichardtpark het die vere laat waai met ‘n ongelooflike 10 goue, 3 silwer en 2 brons toekennings. Uitslae ATKV Tienertoneel kompitisie: Fichies is…
ATKV Tienertoneel – EHS Toneel skitter
ATKV Tienertoneel. Op Donderdag, 27 Julie, het die vier tienertoneelproduksies van EHS deelgeneem aan die ATKV Tienertoneel se Gauteng Streeksfees 1 kompetisie te Little Unisa Theatre in Pretoria. Die leerders…
ATKV DigiToneel – Die wenner Lucy Groenewald van Eunice High School
ATKV Digitoneel. Bloemfonteinse Engelse roos gekies vir die kollig! Die wenner van ATKV-DigiToneel 2022 is op 1 November bekendgemaak. Dit was tydens die laaste episode van Gekies vir die Kollig,…
ATKV Tienertoneel – Eunice High School learners awarded
ATKV Tienertoneel. Eunice High School learners were awarded for their achievements at ATKV Tienertoneel. The following learners received awards: 1. Bronze was awarded for the Script written by Dr. Niel…
Adriaan Havenga van Monnas ontvang goue ATKV-Erepenning
Adriaan Havenga van Hoërskool monument in Krugersdorp Noord, het ‘n goue ATKV-erepenning
Punt Leerders vaar goed in ATKV-Tienertoneel kompetisie
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text”] Op 17 Augustus 2017 het 12 Punt-leerders na Port Elizabeth vertrek om aan die 53ste ATKV-Tienertoneel kompetisie deel te neem. Punt moes teen baie sterk…











