)

ATKV Tienertoneel – Oranje se “Vry”deur na twee eindrondtes

ATKV Tienertoneel. Hoër Meisieskool Oranje se produksie “Vry” is een van agt finaliste uit ‘n totaal van 195. Oranje dring nou deur na die nasionale rondte van die ATKV-tienertoneel. Die finaliste is Dinsdag, 26 Augustus, bekend gemaak.

“Vry” sal vanaf 3 tot 6 Oktober in die Lyric-teater by Gold Reef City om die gesogte ATKV-tienertoneeltrofee meeding.

Die dramastuk is vroeër vandeesmaand as die wenproduksie op die streeksfees aangewys, maar die finaliste is eers gekies ná al agt streeksfeeste voltooi is.

Oranje se toneelgroep het Woensdag gehoor dat hulle ook deur is na die top 12, uit 148 produksies van die FAK se nasionale toneelfees. Die nasionale toneelfees vind 15 en 16 September in Pretoria plaas.

Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za

https://oranjemeisies.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal