Errieraad 2024.
Groot opgewondenheid het geheers by EHS toe die Errieraad vir 2024 aangekondig is.
Die Errieraad-dogters vir 2024 is:
- Robin Jooste
- Lisa Cindy
- Jemé Potgieter
- Hayley van der Walt
- Chrizanne Joubert
- Sulice Geldenhuys
- Bea Niemand
- Melissa Olivier
- Zethembe Shongwe
- Mariska van Biljon
- Ina Mathebula
- Celine Hamman, Bea Breedt
- Ruvé van Huyssteen
- Helené Lotz
- Katelyn Pogieter
- Mariné Jacobsz
- Mia Davel
Die seuns wat in 2024 se Errieraad dien, is:
- Carel Jacobsz
- JF Möller
- Siyanda Yende
- Fezo Sebeko
- Lucky Dube
- Tredoux Ferreira
- Njabulo Zwane
- Riël Hugo
- André Arnoldi
- Duan Hugo
- Rinus Louw
- Niel Landman
- Christaan Horn
- Tyrone Berning
Leerders wat die onderskeie portefeuljes beklee, is:
- Presidente: Chrizanne Joubert en Carel Jacobsz
- Vise-presidente: Hayley van der Walt en JF Möller
- Voorsitters, Dorpshuis: Njabulo Zwane en Melissa Olivier
- Voorsitter, Nelstehuis: Helené Lotz
- Voorsitter, Veltman: Tredoux Ferreira
- Voorsitters, sport: Mia Davel en Tyrone Berning
- Voorsitters, kultuur: Bea Niemand en Rinus Louw
- Penningmeesters: Sulice Geldenhuys en Riël Hugo
- Sekretarisse: Katelyn Potgieter en André Arnoldi
- Voorsitter, hotelraad: Ina Mathebula
2024 se Dorpsraad is as volg:
- Njabulo Zwane
- Melissa Olivier
- Hayley van der Walt
- Bea Niemand
- Robin Jooste
- Ina Mathebula
- Mariné Jacobsz
- Fezo Sibeko
- Zethembe Shongwe
Die Veltmanraad vir 2024 is:
- Tredoux Ferreira
- Niel Landman
- Rinus Louw
- Carel Jacobsz
- Andries van Niekerk
- André Arnoldi
- Tyrone Berning
- JF Möller
Die Nelstehuisraad vir 2024 is:
- Helené Lotz
- Jemé Potgieter
- Chrizanne Joubert
- Sulice Geldenhuys
- Megan van Rensburg
- Katelyn Potgieter
- Celine Hamman
- Mia Davel
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf