)

Adriaan Havenga van Monnas ontvang goue ATKV-Erepenning

Adriaan Havenga van HoĆ«rskool monument in Krugersdorp Noord, het ‘n goue ATKV-erepenning ontvang as gevolg van sy uitmuntende toneelspel tydens die finaal van die ATKV-Tienertoneel in die Kaap tussen 04 – 08 Oktober 2017.

Ongeveer 3000 hoërskoolleerders het deelgeneem aan diè 53ste ATKV-Tienertoneel kompetisie.  186 produksies is opgevoer tydens die 11  verskillende streeksfeeste.  Jong, voornemende teatermakers het die verhoë warm gespeel, verhore vermaak, ontroer en bekoor en uiteindelik is die 15 beste produksies (waaronder Monnas geval het) na die finaal genooi .

Na die finaal is daar verskeie toekennings toegedien en sò het Adriaan Havenga die toekenning gekry vir die beste akteur in ‘n hoofrol.

“Die toekenning is ‘n aansporing vir my om in myself te verbeter en aan my vaardighede te skaaf. Ek dank God en ek is baie dankbaar vir ATKV en die werk wat hulle vir Afrikaans doen. Dit was ‘n voorregā€, het Adriaan Havenga Ā gesĆŖ.

Op die foto:Ā  Adriaan Havenga tydens die finaal van die ATKV-Tienertoneel

 

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – HoĆ«rskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wĆŖreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ā€˜n vasberade leerder van HoĆ«rskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…Ā  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…Ā  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal