Swemgala – Hoërskool Monument by Helpmekaar Kollege
Swemgala – Hoërskool Monument het kragte gemeet by Helpmekaar Kollege se swemgala. Hulle het teen sterk spanne van Helpmekaar (A en B), Saheti, King David (A en B), Reddam Bedfordview…
Sport-prysuitdeling – Hoërskool Monument vereer presteerders
Sport-prysuitdeling. Hoërskool Monument het hul jaarlikse sport-prysuitdeling gehou en uitmuntende sportpresteerders vereer met spesiale toekennings. Hier is die sterre van die aand: Spesiale Toekennings Beste Prestasie Buite Skoolverband Beste Prestasie…
Monnas Matriekafskeid – Hoërskool Monument
Monnas Matriekafskeid – Welkom by Hoërskool Monument se matriekafskeid. Dit was ‘n aand van Glans en Gees, ’n viering van styl, herinneringe en die begin van ’n nuwe reis. Vandag…
Kearsney Easter Rugby Festival – Preview Day 3 Monday 21 April
Kearsney Easter Rugby Festival. Photo: Monnas lock Dean Hartman in the game against DHS during the Kearsney Easter Rugby Festival. The 2025 edition of the Kearsney Easter Rugby Festival (KERF)…
Kearsney Easter Rugby Festival – Monnas vs Glenwood High
Day 1 – Match 5 Photo: Monnas Try scorer Jaydon Viljoen in the draw with Glenwood. Kearsney Easter Rugby Festival. In a proper see-saw game at the Kearsney Easter Rugby…
KERF countdown is on – Kearsney College
KERF countdown is on. The countdown is on as the cream of the country’s young rugby players are doing final training ahead of next week’s kick-off of the Kearsney Easter…
Jaarlikse Menlopark Netbal Toernooi – Hoër Meisieskool Bloemhof
Jaarlikse Menlopark Netbal Toernooi – Die o.16 en o.18 Hoër Meisieskool Bloemhof netbalspanne het met moeë bene en vol harte teruggekeer na Stellenbosch. Hulle het aan die jaarlikse Menlopark Netbal…
Balling-Hokkietoernooi – Hoër Meisieskool Oranje
Balling-Hokkietoernooi – Hoër Meisieskool Oranje se hokkiespanne het die afgelope naweek deelgeneem aan die Balling-Hokkietoernooi in Bethlehem. Skole wat ook deelgeneem het, was Hoërskool Menlopark, St John’s College, Hoërskool Monument,…
Menlopark Pre-Season Festival – Grey College skitter
Menlopark Pre-Season Festival. Grey Kollege se o.16A hokkiespan het hul hokkieseisoen met ‘n goeie afslaan geopen. Die manne het skoonskip gemaak tydens hul deelname by die Menlopark Pre-Season Festival. Uitslae:…
Kearsney Easter Rugby Festival – Kearsney College
Kearsney Easter Rugby Festival. In an exciting development, the Kearsney Easter Rugby Festival (KERF) will have 28 teams participating in this year’s 16th edition. Attending the festival, will be 12…
Lions High Performance Squad – Hoërskool Monument
Lions High Performance Squad. Vier-en-twintig rugbyspelers van Monnas is gekies vir die Lions High Performance Squad. O.16 Spelers: Senior Spelers: Mnr. Scholla (Daniel Scholtz) is aangewys as die “Lions Development…
Matriekraad van 2025 – Hoërskool Monument
Matriekraad van 2025. Hoërskool Monument, Krugersdorp, het hul nuutverkose Matriekraad van 2025 bekend gemaak. Monnas is saam met hierdie span leiers opgewonde vir nuwe geleenthede en avonture wat voorlê. Congratulations…
Mej Monnas – Hoërskool Monument stel die meisies bekend
Mej Monnas. Hoërskool Monumentstel met trots Mej Monnas Junior en Mej Monna Senior bekend. Mej Monna Junior: Mej Monnas Senior: Mej Monnas Debutant: Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za https://monnas.co.za/
SA Skole Rugby – Hoërskool Monument spelers in spanne
SA Skole Rugby. Hoërskool Monument, Krugersdorp Gauteng, is trots op hul drie rugbyspelers wat ingesluit is in die SA Skole Rugby spanne. Ulrich van der Westhuizen (SA Sole span), Ceano…
SSL LIVE STREAMING – Monument 1st XV vs Glenwood 1st XV, 19 May 2018
Monument 1st XV vs Glenwood 1st XV. SSL Live Streaming: 19 May 2018 at 13:30. Please click on the link below: https://www.youtube.com/watch?v=Sxh5DXZf98c
Oud – Monumentare keer terug skool toe
Hoërskool Monument (Monnas) in Krugersdorp wat in 2021 sy 100ste bestaansjaar sal vier spog met ‘n totaal van 29 personeellede wat hul skooljare by Monnas deurgebring het. Een van diè…
Monnas se eerste krieketspan wen Gauteng-Wes liga
Hoërskool Monument, (Monnas) in Krugersdorp, se eerste krieketspan het as Gauteng-Wes ligawenners
Adriaan Havenga van Monnas ontvang goue ATKV-Erepenning
Adriaan Havenga van Hoërskool monument in Krugersdorp Noord, het ‘n goue ATKV-erepenning
Hoërskool Monument se bergfietsryers presteer tydens “Tour de Blieng”
‘n Rekordgetal van 920 bergfietsryers van 78 skole het Saterdag, 16 September 2017 aan die laaste
Monnas Jukskei wen goud by SA vir vierde keer
Hoërskool Monument (Monnas) in Krugersdorp, se o.19 Seuns jukskeispan het tydens die Julie vakansie




















