SA Skole Rugby. Hoërskool Monument, Krugersdorp Gauteng, is trots op hul drie rugbyspelers wat ingesluit is in die SA Skole Rugby spanne. Ulrich van der Westhuizen (SA Sole span), Ceano Everson en Jacques Botha (SA Skole A-Span).
Hierdie spelers het gister-aand hul baadjies ontvang en vanmiddag, 13 Julie, speel die twee spanne ‘n oefen-wedstryd teen mekaar.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf