SA Skole Rugby – Hoërskool Monument spelers in spanne
SA Skole Rugby. Hoërskool Monument, Krugersdorp Gauteng, is trots op hul drie rugbyspelers wat ingesluit is in die SA Skole Rugby spanne. Ulrich van der Westhuizen (SA Sole span), Ceano…
SA Skole Rugby – Hoërskool Garsfontein spelers in span
SA Skole Rugby. Drie Rugbyspelers van Hoërskool Garsfontein, Pretoria, draf vanmiddag uit in ‘n oefenwedstryd waar die SA Skole Rugby span en die A span teen mekaar kragte meet. Die drie…
SA Skole Rugby – Hoër Jongenskool spelers ontvang baadjies
SA Skole Rugby. Vier rugbyspalers van Hoër Jongenskool Paarl, JC Mars, Jameel de Jongh, Divan Fuller en Scott Nel het gisteraand, 12 Julie, tydens die amptelike baadjie oorhandiging, (“capping”) by…
SA Skole Rugby – Fichies se Jaco Grobbelaar ontvang sy baadjie
SA Skole Rugby. Hoërskool Fichardtpark, Bloemfontein, is baie trots op Jaco Grobbelaar. Jaco is gisteraand, tydens die amptelike baadjie oorhandiging, (“capping”) by Hoër Landbouskool Boland formeel by die SA Skole…








