SA Schools Rowing Championships – St Benedict’s College
SA Schools Rowing Championships. This past weekend the SA Schools Rowing Championships brought together young athletes from across South Africa for an unforgettable weekend of fierce on-the-water competition. The prestigious…
Futballing Girls NPO – Hoërskool Noordheuwel
Futballing Girls NPO. Marni Vermaas, graad 9 leerder van Hoërskool Noordheuwel, is deur die Futballing Girls NPO aangewys as die West Rand ‘School Sport Athlete of the year.’ Sy word…
Johnny Waite T20 Krieket – Hoërskool Noordheuwel
Johnny Waite T20 Krieket. Hoërskool Noordheuwel, Krugersdorp, beleef weer ‘n goeie week op die krieketveld, ondanks die reën en ongure weer. Die seuns speel ook hulle laaste rondte Johnny Waite…
Head Girl 2025 – Roodepoort High School
Head Girl 2025. Like we did the past number of years, schoolsthatrock is talking to the Head Leaders of High Schools in South Africa. Today we talk to Alyssa Du Preez, Head…
Head Boy 2025 – Roodepoort High School
Head Boy 2025. This year, schoolsthatrock is once again talking to the Head Leaders of High Schools in South Africa. Today we talk to Sammy Ramsammy, Head Boy 2025 of…
Lions High Performance Squad – Hoërskool Monument
Lions High Performance Squad. Vier-en-twintig rugbyspelers van Monnas is gekies vir die Lions High Performance Squad. O.16 Spelers: Senior Spelers: Mnr. Scholla (Daniel Scholtz) is aangewys as die “Lions Development…
Rugby Travel Academy – Hoërskool Linden
Rugby Travel Academy. Hoërskool Linden het rede om te spog met Schuylar van den Berg! Die Rugby Travel Academy se SA-uitnodigingspan, waarvan Schuylar deel is, het Sondag, 15 Desember, na…
Get The Beat – Curro Wilgeheuwel
Get The Beat. Samatha Cuthbert, Grade 11 learner of Curro Wilgeheuwel, Roodepoort Gauteng, is on her way to Australia. Samantha will represent South Africa in “Get the beat” World finals…
Karate Commonwealth Elite – Hoërskool Noordheuwel
Karate Commonwealth Elite. Brendan Engelbrecht, leerder van Hoërskool Noordheuwel in Krugersdorp, het die naweek aan die Karate Commonwealth Elite en Commonwealth Klub kompetisies deelgeneem. Hy verower ‘n goue medalje in…
Allegretto Eisteddfod – Hoërskool Noordheuwel
Allegretto Eisteddfod. Twee leerders van Hoërskool Noordheuwel, Krugersdorp, is aangewys as deel van die Nasionale Top 10 deelnemers aan die Allegretto Eisteddfod. Meer skolenuus: https://www.schoolsthatrock.co.za/ https://nories.co.za/ Fotos verskaf
Sentraal-Gauteng Tennisspanne – Hoërskool Linden
Sentraal-Gauteng Tennisspanne. Ses van Hoërskool Linden se tennisspelers is na afloop van die Sentraal-Gauteng tennisproewe by die volgende Sentraal-Gauteng tennisspanne ingesluit: Meer skolenuus: https://www.schoolsthatrock.co.za/ https://linden.co.za/ Foto’s verskaf
Kultuurprysuitdeling 2024 – Hoërskool Linden
Kultuurprysuitdeling 2024 – Hoërskool Linden se kultuurroom is gisteraand gevier tydens hul kultuurprysuitdeling 2024. Hoërskool Linden se kultuurseun en -dogter vir 2024 is Jan Hendrik Weideman en Phiané Oosthuisen. Verdere…
Talent Africa Nasionale kompetisie – Hoërskool Bastion
Talent Africa Nasionale kompetisie. Zihandri Lange, leerder van Hoërskool Bastion in Roodepoort, het deelgeneem aan die akro-en dans kompetisie tydens die “Talent Africa” Nasionale kompetisie”. Sy het skitterend presteer en…
NWU Top 30 atletiekbyeenkoms – Hoërskool Linden
NWU Top 30 atletiekbyeenkoms. Hoërskool Linden se top-atlete het verlede week by die McArthur Atletiekstadion in Potchefstroom deelgeneem. Dit was die jaarlikse NWU Puk Top 30-atletiekbyeenkoms, teen van die beste…
Oppi Tong Af Redenaarkompetisie – Hoërskool Linden
Oppi Tong Af Redenaarkompetisie. Tydens die nasionale rondte van die Oppi Tong Af Redenaarkompetisie is Hildegard Schraader, Graad 9 leerder van Hoërskool Linden, as die algehele wenner van die Engels…
Matriekafskeid – Hoërskool Bastion
Matriekafskeid – Met hierdie matriekafskeid van Hoërskool Bastion bereik die jongmense die einde van hul twaalf jaar lange skoolloopbaan. Hulle betree nou ‘n nuwe tydvak in hulle lewens en daarmee…
Spraak en Drama – Hoërskool Linden leerders presteer
Spraak en Drama. Ses van Hoërskool Linden se leerders het die Trinity College London se Spraak en Drama eksamens geslaag. Hierdie is ’n internasionale eksamen wat toewyding, kreatiwiteit en talent…
ATKV-Tienertoneel – Finaliste van 60ste fees bekend
ATKV-Tienertoneel. Die 60ste ATKV-Tienertoneel was vanjaar simbioties. Meer as 3 000 tieners het hul stories tydens nege streeksfeeste landswyd vertel. 187 Produksies van regoor Suid-Afrika het nie op die planke…
Matriekraad van 2025 – Hoërskool Monument
Matriekraad van 2025. Hoërskool Monument, Krugersdorp, het hul nuutverkose Matriekraad van 2025 bekend gemaak. Monnas is saam met hierdie span leiers opgewonde vir nuwe geleenthede en avonture wat voorlê. Congratulations…
FAK Allegretto Toneelfees – Hoërskool Linden
FAK Allegretto Toneelfees. Hoërskool Linden se Tienertoneel het die afgelope naweek aan die FAK Allegretto Toneelfees by Hoërskool Hugenote deelgeneem en uitstekend gevaar. Met 23 toekenings wat Hoërskool Linden verwerf…
ATKV Redenaars – Hoërskool Linden dring deur na finaal
ATKV Redenaars. Hoërskool Linden kondig met trots aan dat Payton Kleynhans en Hildegard Schraader deurgedring het na die finale rondte van die ATKV- Redenaars. Die finale rondte sal plaasvind op…
Nedbank Junior Golf Challenge – Hoërskool Linden
Nedbank Junior Golf Challenge. Hoërskool Linden se eie SA Skole-gholfspeler, Franco Roos, het gewys waartot hy in staat is toe hy die afgelope week algeheel 4de by die Nedbank Junior…
Voortrekkers – Hoërskool Linden
Voortrekkers. Vyf Graad 12 leerders van Hoërskool Linden het hulle teoretiese President Verkenners eksamen suksesvol afgelê. Hierdie leerders gaan ook die President Verkennerkamp bywoon gedurende die Julie vakansie. Meer skolenuus:…
Rugby Kaptein – Ontmoet Christopher Strydom, Hoërskool Bastion
Rugby Kaptein. In ons gewilde reeks oor sport kapteins, gesels Schools That Rock vandag met Christopher Strydom. Christopher is die 1ste rugbyspan kaptein van Hoërskool Bastion, Krugersdorp, Gauteng. Vandag druk Christopher die…
Hokkie Kaptein – Ontmoet Liané Wagner van Hoërskool Bastion
Hokkie Kaptein. In ons gewilde reeks oor sportkapteins, gesels Schools That Rock vandag met Hoërskool Bastion se 1ste dogters Hokkiespan kaptein, Liané Wagner. Liané teken die vyfde doel aan in ons reeks…
Netbal ‘Captain off Court’ – Ontmoet Johané Lamprecht, Hoërskool Bastion
Netbal ‘Captain off Court’. In ons gewilde reeks oor sportkapteins, gesels Schools That Rock vandag met Hoërskool Bastion, Gauteng, se 1ste Netbalspan – ‘Captain off Court’, Johané Lamprecht. Johané behaal die vyfde doel…
Hokkie Kaptein – Ontmoet Braden Jordaan van Hoërskool Bastion
Hokkie Kaptein. In ons gewilde reeks oor sportkapteins, gesels Schools That Rock vandag met Hoërskool Bastion se 1ste seuns hokkiespan kaptein, Braden Jordaan. Braden behaal die vyfde doel in ons reeks oor…
Netbal ‘Captain on Court’ – Ontmoet Chanté Myburgh, Bastion
Netbal ‘Captain on Court’. In ons gewilde reeks oor sportkapteins, gesels Schools That Rock vandag met Hoërskool Bastion, Gauteng, se 1ste Netbalspan – ‘Captain on Court’, Chanté Myburgh. Chanté behaal…
Netbal Kaptein – Ontmoet Twané Oosthuizen, Hoërskool Bastion
Netbal Kaptein. In ons gewilde reeks oor sportkapteins, gesels Schools That Rock vandag met Hoërskool Bastion, Gauteng, se 1ste Netbalspan Kaptein, Twané Oosthuizen. Twané behaal die derde doel in ons reeks oor…
Skyfskiet – Hoërskool Florida leerder ontvang Protea Kleure
Skyfskiet. Anya Theart, Graad 12 leerder van Hoërskool Florida, het 20 April aan die SAARA-kampioenskappe (Suid-Afrikaanse Luggeweerfederasie), skyfskiet, deelgeneem. Anya het goud vir o/21-3P ontvang met ʼn volkaart in die…
Southern Gauteng Hokkieproewe – Hoërskool Linden
Southern Gauteng Hokkieproewe. Twaalf hokkieseuns en tien hokkiedogters van Hoërskool Linden se onderskeie D10-groepe is ingesluit om aan die Southern Gauteng Hokkieproewe deel te neem. O.14 seuns: O.16 seuns: o.18…
Gauteng Netbal Proewe – Hoërskool Linden
Gauteng Netbal Proewe. Agt netbalspelers van Hoërskool Linden, Gauteng, het na afloop van die eerste rondte proewe op 2 April, deurgedring het na die finale rondte Gauteng-proewe: Meer skolenuus: https://www.schoolsthatrock.co.za…
Junior ATKV spanne – Hoërskool Noordheuwel
Junior ATKV spanne. Hoërskool Noordheuwel, Krugersdorp, het hul Junior ATKV spanne.bekend gemaak. Voorbereid en onvoorbereid Graad 8 Voorbereid en onvoorbereid Graad 9 Slegs onvoorbereid Meer skolenuus: https://www.schoolsthatrock.co.za https://nories.co.za/ Foto verskaf
Boogskiet – Hoërskool Bastion presteer
Boogskiet. Sewentien leerders van Hoërskool Bastion, Krugersdorp, het die afgelope naweek by Club Inyahti in Randfontein deelgeneem aan ‘n boogskiet kompetisie. Die puntetellings is uit 300 uit. Dit was ons…
Head Boy 2024 – Schools That Rock chats with Mthokozisi Masilela
Head Boy 2024. Like in previous years, Schools That Rock interviewed Head Leaders of High Schools in South Africa. Our next candidate is Mthokozisi Masilela, Head Boy 2024 from Curro Wilgeheuwel in…
Head Girl 2024 – Schools That Rock chats with Alexandra Correia
Head Girl 2024. Like previous years, Schools That Rock interviewed Head Leaders of High Schools in South Africa. Our candidate today is Alexandra Correia, Head Girl 2024 from Curro Wilgeheuwel in Roodepoort,…
Hoofdogter ’24 – Schools That Rock gesels met Johané Lamprecht
Hoofdogter ’24. In ons reeks oor Hoofdogter ’24, gesels ons ook met die Hoofdogter ’24 van Hoërskool Bastion, Krugersdorp, Gauteng, Johané Lamprecht. Johané, vertel ons meer van jouself en jou leierskap.…
Hoofleiers ’24 – Schools That Rock gesels met Christopher Strydom
Hoofseun ’24. In ons reeks oor Hoofseun ’24, gesels Schools That Rock vandag met die Hoofseun van Hoërskool Bastion, Krugersdorp, Gauteng, Christopher Strydom. Christopher, vertel ons meer van jouself en jou leierskap.…
Norie Interhuis atletiek – Hoërskool Noordheuwel
Norie Interhuis atletiek. Hoërskool Noordheuwel het met trots die Norie atlete aangewys as die onderskeie Victrix en Victor Lodorums tydens die Norie interhuis atletiek. Die toekennings word bepaal deur die…
Dirigente 2024 – Hoërskool Linden
Dirigente 2024. Hoërskool Linden is opgewonde om die twaalf energieke individue aan te kondig wat die skool se dirigente vir 2024 sal wees! Bring die gees! Baie geluk aan die…
Rhino Rugby Toerspan – Hoërskool Florida leerder na Ierland
Rhino Rugby Toerspan. Hoërskool Florida leerder, Xander Kruger, is gekies vir die Rhino Rugby toerspan na Ierland gedurende die Desember skoolvakansie. Die afrigter van die span is mnr. Hanekom, ook…
Farewell Matrics 2023 – Curro Krugersdorp
Farewell Matrics 2023. “At Curro Krugersdorp, we hold dear to our traditions, and one of the most poignant is the “Bell Ceremony.” “When our learners embark on their high school…
Totsiens Matrieks van 2023 – Hoërskool Linden
Totsiens Matrieks van 2023. En so breek die dag aan om, na twaalf jaar, te groet. Mag julle Volhard tot die einde en die wêreld se geleenthede aangryp! Meer skolenuus:…
ATKV Tjokkertoneel – Finaliste bekend, reg om staal te wys
ATKV Tjokkertoneel. Die derde ATKV-Tjokkertoneel het vanjaar tussen die sterre gespeel. 628 Tjokkers het hul stories tydens vier streeksfeeste landswyd vertel. Ses-en-dertig produksies van regoor Suid-Afrika het nie op die…
Mej Monnas – Hoërskool Monument stel die meisies bekend
Mej Monnas. Hoërskool Monumentstel met trots Mej Monnas Junior en Mej Monna Senior bekend. Mej Monna Junior: Mej Monnas Senior: Mej Monnas Debutant: Meer skolenuus: https://https://www.schoolsthatrock.co.za https://monnas.co.za/
Southern Gauteng Badminton – Curro Krugersdorp perform well
Southern Gauteng Badminton. The U/13 Badminton SA Champs were recently held by the Southern Gauteng Badminton Association. Among the fourteen competing teams, the Southern-Gauteng team achieved an admirable fourth place.…
Top 35 Netbalspelers – Johané Lamprecht van Hoërskool Bastion
Top 35 Netbalspelers. Johané Lamprecht, leerder van Hoërskool Bastion, is gekies as deel van die Top 35 o.17 netbalspelers in Suid-Afrika. Dit is ‘n absolute ongelooflike prestasie. Die Gautengspan, waarvan…
SA Skole Rugby – Hoërskool Monument spelers in spanne
SA Skole Rugby. Hoërskool Monument, Krugersdorp Gauteng, is trots op hul drie rugbyspelers wat ingesluit is in die SA Skole Rugby spanne. Ulrich van der Westhuizen (SA Sole span), Ceano…
Rugby Captains – Schools That Rock talks to Roodies’ Captains
Rugby Captains. In our popular series about sports captains, Schools That Rock today talks to Kyle Gerbers and Caden Dalais. Kyle and Caden are the captains of Roodepoort High School’s 1st rugby…
Stadio Athletics – Zola Budd Spearheads Stadio Athletics
Stadio Athletics. Higher education provider STADIO has hit the ground running with their new Athletics Club. Fronted by world-famous sporting icon, Zola Budd, as coach and mentor, the club not…