Futballing Girls NPO. Marni Vermaas, graad 9 leerder van Hoërskool Noordheuwel, is deur die Futballing Girls NPO aangewys as die West Rand ‘School Sport Athlete of the year.’
Sy word ook as een van die Finaliste van die ‘Gauteng School Sport Athlete of the year’aangewys.
Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor








