Internasionale Karate – Hoërskool Noordheuwel
Internasionale Karate – Hoërskool Noordheuwel kan met reg trots wees op hul eie ster-atleet, Brendan Engelbrecht. Brendan is ’n Graad 11-leerling wat groot opslae maak in die internasionale karate-arena. Brendan…
Karate – Hoërskool Noordheuwel se Brendan Engelbrecht skitter
Karate – Hoërskool Noordheuwel se eie Brendan Engelbrecht het die afgelope twee weke sy naam met groot trots in die karate-geskiedenisboeke laat opteken. Eers het hy sy teenstanders oorrompel by…
Top 15-Atletiekbyeenkoms – Hoërskool Eldoraigne
Top 15-Atletiekbyeenkoms – Hoërskool Eldoraigne se atlete het geskitter by die Top 15-Atletiekbyeenkoms. Eldo se atlete het bewys dat hulle atlete met durf en talent die baan kan domineer. Tydens…
Inter-huis Atletiek – Hoërskool Noordheuwel atlete skitter
Inter-huis Atletiek. 🌟 Hoërskool Noordheuwel Interhuis Atletiek – ’n Dag van Rekords en Glorie. Op Maandag, 19 Januarie, het Hoërskool Noordheuwel, Krugersdorp, se jaarlikse interhuis-atletiekbyeenkoms plaasgevind. Alhoewel die dag koud…
Judo-toekennings – Hoërskool Noordheuwel trots op prestasies
Judo-toekennings. 🌟 Uitsonderlike Prestasies by Hoërskool Noordheuwel. Hoërskool Noordheuwel in Krugersdorp, Gauteng, is trots om een van hul jong sterre uit te lig. Cameron Swanepoel, ’n graad 8-leerder, het onlangs…
Toneelfinaal 2025 magnetiese fees – ATKV Tienertoneel
Toneelfinaal 2025 magnetiese fees. Danksy magnetiese tieners en tjokkers wat met hul passie die verhoog onweerstaanbaar gemaak het, moes ’n swaargewig-beoordelaarspaneel behoorlik kopkrap om die wenners van die gewilde ATKV-Tienertoneel-…
Jaarlikse Menlopark Netbal Toernooi – Hoër Meisieskool Bloemhof
Jaarlikse Menlopark Netbal Toernooi – Die o.16 en o.18 Hoër Meisieskool Bloemhof netbalspanne het met moeë bene en vol harte teruggekeer na Stellenbosch. Hulle het aan die jaarlikse Menlopark Netbal…
Futballing Girls NPO – Hoërskool Noordheuwel
Futballing Girls NPO. Marni Vermaas, graad 9 leerder van Hoërskool Noordheuwel, is deur die Futballing Girls NPO aangewys as die West Rand ‘School Sport Athlete of the year.’ Sy word…
Johnny Waite T20 Krieket – Hoërskool Noordheuwel
Johnny Waite T20 Krieket. Hoërskool Noordheuwel, Krugersdorp, beleef weer ‘n goeie week op die krieketveld, ondanks die reën en ongure weer. Die seuns speel ook hulle laaste rondte Johnny Waite…
Krieket – Hoërskool Randburg teen Hoërskool Noordheuwel
Skole Krieket. Hoërskool Randburg het die volgende krieket-uitslae vir die week. Hiermee die skool se uitblinkers van die week: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.hsrandburg.co.za/ Foto’s verskaf
Karate Commonwealth Elite – Hoërskool Noordheuwel
Karate Commonwealth Elite. Brendan Engelbrecht, leerder van Hoërskool Noordheuwel in Krugersdorp, het die naweek aan die Karate Commonwealth Elite en Commonwealth Klub kompetisies deelgeneem. Hy verower ‘n goue medalje in…
Allegretto Eisteddfod – Hoërskool Noordheuwel
Allegretto Eisteddfod. Twee leerders van Hoërskool Noordheuwel, Krugersdorp, is aangewys as deel van die Nasionale Top 10 deelnemers aan die Allegretto Eisteddfod. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://nories.co.za/ Fotos verskaf
Aardklop Pronk Film-kompetisie – Hoërskool Linden
Aardklop Pronk Film-kompetisie. Hoërskool Linden se kortflim, Diepkant, is een van die sewe semi-finaliste in die Aardklop Pronk Film-kompetisie! Dit was ‘n ‘bumper-teen-bumper‘ stryd! Die ander finaliste is: Meer skolenuus:…
Junior ATKV spanne – Hoërskool Noordheuwel
Junior ATKV spanne. Hoërskool Noordheuwel, Krugersdorp, het hul Junior ATKV spanne.bekend gemaak. Voorbereid en onvoorbereid Graad 8 Voorbereid en onvoorbereid Graad 9 Slegs onvoorbereid Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://nories.co.za/ Foto verskaf
Norie Interhuis atletiek – Hoërskool Noordheuwel
Norie Interhuis atletiek. Hoërskool Noordheuwel het met trots die Norie atlete aangewys as die onderskeie Victrix en Victor Lodorums tydens die Norie interhuis atletiek. Die toekennings word bepaal deur die…
ATKV Tienertoneel – Grenslose nasionale finaliste bekend
ATKV Tienertoneel. Die 59ste ATKV-Tienertoneel was vanjaar grensloos, met 3 200 tieners wat hul stories tydens agt streeksfeeste landswyd vertel het. 195 Produksies van regoor Suid-Afrika het nie op die…
Hoërskool Noordheuwel verteenwoordig by Olimpiese Jeugspele 2018
Daar is tans twee Nories van Krugersdorp wat Suid-Afrika en hul skool verteenwoordig in Argentinië by die Olimpiese Jeugspele 2018. Baie sterkte aan Ruan Lategan (gimnastiek) en Dané Roets (gewigstoot)…
Nories by Provinsiale 7’s rugby
Rocky Truter van Hoërskool Noordheuwel, was die hulpafrigter van die Leeus se 7’s rugbyspan wat tydens die Provinsiale toernooi in Potchefstroom deelgeneem het. Die Leeus span het op dag een…
Hoërskool Noordheuwel fietsryer wen SA Skole Spur-reeks
Kyle du Toit van Nories in Krugersdorp het onlangs die SA Skole Spurreeks gewen. “Dit is my passie – en ek is dankbaar vir elke geleentheid”: aldus Kyle du Toit.
Hoërskool Noordheuwel krieketspelers vir Gautengspan
Agt kriektseuns van Nories in Krugersdorp, is verkies tot die Gautengspan! Dit is ‘n besondere prestasie waarop die Nories baie trots is! Agter vlnr: Johann Jacobsz, Conrad van Dyk, Dawan…
Hoërskool Noordheuwel in Krugersdorp Matriekafskeid
Gideon Germishuys en Carli Herbst van Hoërskool Noordheuwel in Krugersdorp, lê die laaste paar tree af as matrikulante.
Nories-leerders skitter by SACOPA
Ellenique Grubb Gr. 8, Mariska Adriaanzen Gr. 9, en Miette Wissing Gr. 8 van Hoërskool Noordheuwel in
Noordheuwel wen KHS T20
Noordheuwel wen KHS T20 “Best of the West” Stephan Germishuizen aangewys as beste bouler. 6/26 op die dag!!! Baie geluk aan ons krietket-manne! Nories ROCK!!























