Agt kriektseuns van Nories in Krugersdorp, is verkies tot die Gautengspan! Dit is ‘n besondere prestasie waarop die Nories baie trots is!
Agter vlnr: Johann Jacobsz, Conrad van Dyk, Dawan Gordon, Tiaan Brits en Luhan van Niekerk
Voor vlnr: Jonathan Zinn, Gerard Coetzee en Ronan Herrmann.