Aardklop Pronk Film-kompetisie. Hoërskool Linden se kortflim, Diepkant, is een van die sewe semi-finaliste in die Aardklop Pronk Film-kompetisie! Dit was ‘n ‘bumper-teen-bumper‘ stryd!
Die ander finaliste is:
- Verwoes – Hoërskool Waterkloof
- Metatesiofobie – Hoërskool Noordheuwel
- Ek sal famous wees – Midstream College
- Derde wiel – Hoërskool Waterkloof
- Project caregiver – Nee maar lekker films
- Oorlog in my hart – Hoërskool Zwartkop en Hoërskool Waterkloof
Meer skolenuus: https://schoolsthatrocksa.co.za
Become a Sponsor








