Grant Khomo o.16A. Drie rugbyspelers van Hoërskool Witteberg, Cobus Labuschagne, Buks Davel, en Mila Oerson was deel van die o.16A Griffons span wat aan die Grant Khomo week deelgeneem het. Die wedstryde is by Grey High School in Gqeberha gespeel vanaf 17 tot 21 Junie.
Uitslae:
- Dag 1: Griffons wen Valke 17-15
- Dag 2: Griffons verloor teen Border 10-21
- Dag 3: Griffons verloor teen Vrystaat XV 20-31

Meer skolenuus: https://schoolsthatrocksa.co.za
Foto’s verskaf









