Noord-Vrystaat Hokkie. Hoërskool Witteberg hokkiespelers, Wenziwe Maphalala en Jemma Orsmond het die o.14B Noord-Vrystaat hokkiespan verteenwordig. Die span het van 15 tot 18 Junie in Krugersdorp getoer en algeheel 8ste geëindig.
Janri Viljoen van Hoërskool Witteberg was ingesluit in die o.14A Noord-Vrystaat Hokkiespan. Die span het tydens hul toer van 15 tot 18 Junie in Johannesburg algeheel 10de geëindig.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrocksa.co.za
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








