)
Senior Protea Saddle Seat – Hoërskool Witteberg

Senior Protea Saddle Seat. Jemma Orsmond, Graad 8 leerder van Hoërskool Witteberg, is ingesluit in die Senior Protea Saddle Seat span. Jemma gaan deelneem aan die Wêreldbeker teen die VSA…

Noord-Vrystaat Hokkie – Hoërskool Witteberg

Noord-Vrystaat Hokkie. Hoërskool Witteberg hokkiespelers, Wenziwe Maphalala en Jemma Orsmond het die o.14B Noord-Vrystaat hokkiespan verteenwordig. Die span het van 15 tot 18 Junie in Krugersdorp getoer en algeheel 8ste…