Senior Protea Saddle Seat. Jemma Orsmond, Graad 8 leerder van Hoërskool Witteberg, is ingesluit in die Senior Protea Saddle Seat span. Jemma gaan deelneem aan die Wêreldbeker teen die VSA en Canada vanaf 10 tot13 Desember 2024 by die Parys Afridome, Suid-Afrika.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrocksa.co.za
Foto verskaf
Become a Sponsor








