)

South Regional U13 Hockey – Laerskool Durbanville

South Regional U13 Hockey. Vyf hokkiespelers het die afgelope drie dae as WP-spelers aan die South Regional U13 toernooi deelgeneem.

Daniël Vancoillie en Ethan Lingeveldt (WP C). Paige van der Merwe, Carika Rossouw en Sophia Essey (WP B). Beide hierdie twee spanne is as wenners gekroon en het goue medaljes ontvang. Baie geluk aan Daniël Vancoillie en Sophia Essey wat elk ‘n medalje ontvang het vir die meeste doele aangeteken in die toernooi.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrocksa.co.za

https://laerskooldurbanville.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal