)
ATKV Tjokkertoneel – Laerskool Durbanville

ATKV Tjokkertoneel. Laerskool Durbanville se Junior- en Senior toneelgroepe was deel van 900 leerders landswyd wat aan die ATKV Tjokkertoneel deelgeneem het. Die ATKV-Tjokkertoneel 2024: Wes-Kaap streeksfees het in die…

South Regional U13 Hockey – Laerskool Durbanville

South Regional U13 Hockey. Vyf hokkiespelers het die afgelope drie dae as WP-spelers aan die South Regional U13 toernooi deelgeneem. Daniël Vancoillie en Ethan Lingeveldt (WP C). Paige van der…

Wes-Kaap Landloopkampioenskappe – Laerskool Durbanville

Wes-Kaap Landloopkampioenskappe. Ses atlete van Laerskool Durbanville het aan die Wes-Kaap Landloopkampioenskappe in George deelgeneem. Die atlete het goed presteer en die volgende plekke behaal: , Jesse Nel en Helene…

Tygerberg Kinderkoor – Durbanville Hoër- en Laerskool

Tygerberg Kinderkoor. Laerskool en Hoërskool Durbanville leerders gaan, as lede van die Tygerberg Kinderkoor, deelneem aan die Hull International Choir Competition. Die kompetisie vind vanaf 27 April tot 1 Mei.…

Laerskool Durbanville kry nuwe skoolhoof

Baie geluk aan Mnr. Pierre du Toit wat aangestel is as die nuwe skoolhoof van Laerskool Durbanville. Sterkte en geniet elke oomblik! #TrotsDurbanville