)

Wes-Kaap Landloopkampioenskappe – Laerskool Durbanville

Wes-Kaap Landloopkampioenskappe. Ses atlete van Laerskool Durbanville het aan die Wes-Kaap Landloopkampioenskappe in George deelgeneem. Die atlete het goed presteer en die volgende plekke behaal:

  • Diné van de Wal o/10 – 14de
  • Carika Rossouw o/12 – 9de
  • Helene van der Merwe o/12 – 5de
  • Lara Stander o/13 – 1ste
  • Jesse Nel o/13 – 3de
  • Anke Stander o/13 – 8ste

, Jesse Nel en Helene van der Merwe het deurgedring het na die Nasionale kampioenskappe. Dit vind plaas op 29 en 30 September in Limpopo.

Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za

https://laerskooldurbanville.co.za

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal