Harrismith Eisteddfod. Bethlehem Voortrekker Hoërskool leerders het goed presteer tydens die Harrismith Eisteddfod. Die nege deelnemende leerders het die volgende simbole ontvang:
- Behaal vyf A+++ simbole
- Behaal een-en-dertig A++ simbole
- Behaal vier-en-dertig A+ simbole
- Behaal negentien A simbole
- B+: agtien simbole
- B: drie-en-twintig simbole
- C: tien simbole
- D: drie simbole
Bea Oosthuizen het ook ‘n trofee vir die mees belowende pianis tydens die Harrismith Eisteddfod ontvang.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf