Farewell, Matrics of 2025 – Bethlehem Voortrekker High School
Farewell, Matrics of 2025. A Night to Remember. As the sun sets on another academic year, Bethlehem Voortrekker High School proudly bids farewell to the Class of 2025. This year’s…
MTB XCO – BVHS leerder ding mee in Vrystaat span
MTB XCO. Keanu Kennedy, Graad 8 leerder van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, het op 7 Oktober deelgeneem aan die MTB XCO Battle of the Bikes te Jacobsdal, as lid van die…
Nasionale Tegniese kompetisie – BVHS leerder presteer
Nasionale Tegniese kompetisie. Dwayne Britz, Graad 11 leerder van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, het deelgeneem het aan ‘n Nasionale Tegniese kompetisie. Die kompetisie is op 5 en 6 Oktober by die…
Language and Heritage Festival – BVHS leerder presteer
Language and Heritage Festival. Bethlehem Voortrekker Hoërskool leerder, Sipho Nwamba, het onder die top drie geëindig in die Afrikaans Eerste Addisionele Taal kategorie by die Language and Heritage Festival. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za…
Hoofleiers 2023/2024 – BVHS Hoofleiers verkies
Hoofleiers 2023/2024. Bethlehem Voortrekker Hoërskool het hul hoofleiers bekend gemaak is vir die termyn 2023/2024. Skool: Hoofseun en -dogter: Arnold Ras en Elizbé Heyns Skool: Onderhoofseun en -dogter: Francois Maree…
SANIFAA Johannesburg Indoor Archery – BVHS leerder skitter
SANIFAA Johannesburg Indoor Archery. Sophia Pieters, leerder van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, het Saterdag 9 Spetember aan die SANIFAA Johannesburg Indoor Archery kompetisie deelgeneem. Sophia het skitterend geskiet met ‘n ‘telling…
Harrismith Eisteddfod – BVHS leerders presteer
Harrismith Eisteddfod. Bethlehem Voortrekker Hoërskool leerders het goed presteer tydens die Harrismith Eisteddfod. Die nege deelnemende leerders het die volgende simbole ontvang: Bea Oosthuizen het ook ‘n trofee vir die…
Vrystaat Tweekamp – BVHS leerders na Nasionale Kampioenskap
Vrystaat Tweekamp. Twee leerders van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, Simonè Pretorius en WJ Kruger, is opgeneem in die Vrystaat Tweekamp-span. Die span gaan 23 September aan die Nasionale Kampioenskappe in Gauteng deelneem.…
Vrystaat OppieTongAf – BVHS leerders neem virtueel deel
Vrystaat OppiTongAf – Leerders van Bethlehem Voortrekker hoërskool het die afgelope week aan die Vrystaat OppiTongAf deelgeneem. Hulle het virtueel aan die Vrystaat OppiTongAf Streeksuitdunne deelgeneem. Hulle het uitstekend gevaar.…
SA Atletiekkampioenskappe – BVHS atlete neem deel
SA Atletiekkampioenskappe. Bethlehem Voortrekker Hoërskool het 22 atlete wat aan die SA Atletiekkampioenskappe gaan deelneem. Die skool wens die atlete sterkte toe met die byeenkoms. Die atlete wat gaan deelneem:…
Last Chance Neptune’s gala – BVHS Swemmers skitter
Last Chance Neptune’s gala. Drie BVHS-swemmers, Kennith Outram, Jaden Maritz en Elanri du Randt het 17 en 18 Februarie aan die Neptune’s gala in Bloemfontein deelgeneem. Al drie swemmers het baie…
Liga Skietkompetisie – Leibrandt Swart van BVHS presteer
Liga Skietkompetisie. Leibrandt Swart is ‘n Graad 8 leerder van Bethlehem Voortrekker Hoërskool. Hy het die afgelope naweek (10 en 11 Februarie) deelgeneem aan ‘n Liga skietkompetisie by Frontier Skietbaan…
Graanveld Atletiek 2023 – Hoogtepunt op die Voortrekkerkalender
Graanveld Atletiek 2023. Graanveld Atletiek 2023 is soos elke jaar ‘n hoogtepunt op die Voortrekkerkalender. BVHS het in 2023 ‘n uitstekende Graanveld-atletiekbyeenkoms beleef met top prestasies op die veld sowel…
Free State Provincial XCO – BVHS fietsryers presteer
Free State Provincial XCO. Die West Pack Free State Provincial XCO #1 (reeks van 4) het op Saterdag, 28 januarie in Bloemfontein plaasgevind. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se fietsryers het hul…
BHVS Matrieks 2022 – 100% Fiks vir die lewe, gereed vir toekoms
BHVS Matrieks 2022. Bethlehem Voortrekker Hoërskool is geleë in die hart van die Oos-Vrystaat en is toonaangewend op akademiese gebied. Jaarliks word tientalle van hul matrieks toegelaat tot die beste…
Hellweek Swimming Survivor 2023 – BVHS leerders berei voor vir 2023
Hellweek Swimming Survivor 2023. Gaby Bishop en Jayden Maritz van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, het onlangs die Hellweek Survivor 2023 bygewoon in Bloemfontein. Simon Grey het die Hellweek Swimming Survivor 2023…
BVHS 2022 – Wat ‘n Jaar Trekkers!
BVHS 2022. Schools That Rock kyk saam met Bethlehem Voortrekker Hoërskool na hul foto’s wat deur die jaar 2022 op Schools That Rock verskyn het Geniet die video! BVHS 2022.…
Rekenaar Olimpiade – Bethlehem Voortrekker Hoërskool skitter
Rekenaar Olimpiade. Tydens die Rekenaar Olimpiade het 4387 leerlinge in Suid-Afrika deelgeneem. Wian Burger en Annchen Weihmann van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het ‘n goue sertifikaat in eerste rondte ontvang. Caitlyn…
Young Artists Concerto – Dané van Graan tree saam met JSO op
Young Artists Concerto. Bethlehem Voortrekker Hoërskool is baie trots op Dané van Graan. Sy het saam met die JSO opgetree tydens die Young Artists Concerto Festival in Johannesburg op 6…
Free State Karate – Bethlehem Voortrekker High School excel
Free State Karate. Josh Bezuidenhout, Christiaan de Wet and Mia Ehlers from BVHS competed at the Free State Karate All Styles Championships. The championship took place in Bloemfontein on 5…
Dogterskrieket – BVHS eindig met ‘n tweede plek in liga
Dogterskrieket. Die dogterskrieket span van Bethlehem Voortrekker Hoërskool se seisoen eindig met ‘n skitterende tweede plek in die liga. Die seisoen het baie goed begin met oorwinnings oor Hoërskool Senekal…
Vrystaat Platteland krieketspanne – BHVS leerders vir spanne gekies
Vrystaat Platteland krieketspanne. Drie leerders van Bethlehem Voortrekker Hoërskool is vir die Vrystaat Platteland Krieketspanne gekies. Presley Lesoro (o/19) Hendrik Janse van Rensburg (o/19) Juan Theunissen (o/16) Die manne sal…
Nasionale Junior Sportskietkampioenskappe – BHVS leerders kwalifiseer
Nasionale Junior Sportskietkampioenskappe. Twee leerders van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het gekwalifiseer om aan die SAJWV se Nasionale Junior Sportskietkampioenskappe deel te neem. Eloise Snyman en Eckhart Meaker (o/16) neem gedurende…









