SA Atletiekkampioenskappe. Bethlehem Voortrekker Hoërskool het 22 atlete wat aan die SA Atletiekkampioenskappe gaan deelneem. Die skool wens die atlete sterkte toe met die byeenkoms.
Die atlete wat gaan deelneem:
- Cari Smit
- Lisa Rautenbach
- Anke Gunter
- Leanne vd Berg
- Carla Brits
- Kaylie de Bruyn
- Mieke-Louise Brits
- Andilien Warren
- Bentley Schoeman
- Karli van Niekerk
- Shannon Purchase
- Carlem Germishuizen
- Danika Zwahlen
- Wian Botha
- Ixoré Cilliers
- Magdalena Arangies
- Jonathan Purchase
- JP Janse van Vuuren
- Handré Fourie
- Immanuel Veitch
- Liam-Lloyd Doman
- Kabelo Matsau
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.voortrekker.co.za/
Foto verskaf