)

Errie Netbal – Doele gesink teen Generaal Hertzog

Errie Netbal. Op Donderdag 16 Maart het Hoërskool Ermelo se netbalspanne in vriendskaplike wedstryde teen Hoërskool Generaal Hertzog van Witbank te staan gekom.

Errie Netball. On Thursday, March 16, Ermelo High School’s netball teams faced off against General Hertzog High School of Witbank in friendly matches.

Die volgende tellings is deur EHS aangeteken:

  • o.14A wen 3-2
  • o.14B verloor 7-2
  • o.15A verloor 17-10
  • o.15B verloor 11-2
  • o.16A wen 12-2
  • o.16B wen 10-7
  • Tweedespan wen 14-7
  • Eerstespan wen 21-8

Baie geluk aan die Errie netbal spanne wat gewen het en dankie vir mooi netbal wat die vroeë netbalseisoen inkleur.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://erries.co.za

Foto’s vlnr: Chrizanne Joubert, Mariska van Biljonn, Hayley van der Walt
Tharina Viljoen besig om te verdedig

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://erries.co.za

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal