Tralienetbal. Wat is ‘n witleuentjie wat jy vir jouself vertel? Die netbaldogters hou tradisioneel elke jaar geesweek voordat hulle die vakansie gaan toer.
- Die tema van dag 1: Witleuens op die netbalbaan.
- Geesweek: dag 2: Onderstebo malligheid! Die netbaldogters gee hulle alles, op en af van die baan.
- Geesweek: dag 3: Dié netbaldogters kan hulle MAN staan!
- Geesweek: Dag 4: Dié netbaldogters se harte klop blou vir Sentraal.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf