)
Tralienetbal – Geesweek voor die vakansie-toer.

Tralienetbal. Wat is ‘n witleuentjie wat jy vir jouself vertel? Die netbaldogters hou tradisioneel elke jaar geesweek voordat hulle die vakansie gaan toer. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://sentraal.co.za Foto’s verskaf

Prysuitdeling 2022 – Hoërskool Sentraal Toptoekennings

Prysuitdeling 2022. Hoërskool Sentraal het hul prysuitdeling 2022 aangebied. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://www.sentraal.co.za/

Sentraal Krieket – Hoërskool Sentraal kry nuwe Hoof- afrigter

Sentraal Krieket. Hoërskool Sentraal, Bloemfontein, heet mnr. Brendon Horwitz, die nuwe hoofafrigter van Sentraal Krieket, hartlik welkom. Mnr. Horwitz het meer oor homself vertel: “Ek is gebore en getoë in…

Braam van Straaten – Hoërskool Sentraal verwelkom Rugby Afrigter

Braam van Straaten. ‘n Voormalige Springbok rugbyspeler, Braam van Straaten, is as die Tralies se nuwe Hoofafrigter: rugby en speler-ontwikkeling aangestel. Braam is in Pretoria gebore en het sy debuut…

Musiekakademie – Sentraal leerders by “High Scorers Concert”

Musiekakademie. Hoërskool Sentraal en Musiek Akademie (SMA) leerders het erkenning ontvang tydens die ABRSM-uitnodigingskonsert Drie leerders van Hoërskool Sentraal en die Musiekakademie van Sentraal het Sondag, 6 November, in die…

Uitvoerende Kunste – Martenique le Roux van Sentraal presteer

Uitvoerende kunste. Martenique le Roux is ‘n leerder van Hoërskool Sentraal in Bloemfontein. Sy het aan die SA-kampioenskap vir Uitvoerende Kunste (South African Championships of Performing Arts- SACOPA) deelgeneem. Martenique…

Luggeweerskiet – 20 Skuts van Hoërskool Sentraal bySA Kampioenskap

Luggeweerskiet. Vier-en-vyftig Vrystaat skuts, waarvan twintig Tralies is, neem aan die SANSSU-Luggeweerskiet SA-kampioenskap, in Randburg, deel. Ruben de Wet en Humari Woityczka, beide Tralies, is die kapteine van die Vrystaatspan.…

Hoofleiers 2023 – Hoërskool Sentraal kondig Hoofleiers aan

Hoofleiers 2023. Hoërskool Sentraal in Bloemfontein het hul hoofleiers vir 2023 aangekondig. Die volgende leerders is verkies: Sentraal High School in Bloemfontein has announced their Head Leaders for 2023. Hoërskool…

Hoofleiers – Hoërskool Sentraal kondig Hoofleiers 2022/23 aan

Hoofleiers. Hoërskool Sentraal van Bloemfontein het met trots hul Hoofleiers vir 2022/23 aangekondig. Head leaders. Sentraal High School from Bloemfontein proudly announced their Head leaders 2022/23. More school news: https://schoolsthatrock.co.za…

Luggeweerskiet – Sentraal skitter by Wes-Kaap posliga

Luggeweerskiet. Hoërskool Sentraal van Bloemfontein se skuts het aan die Wes-Kaap posliga deelgeneem. Enige skool in die land wat Luggeweerskiet aanbied, kon aan dié landwye kompetisie deelneem. Sentraal het met…

Voortrekkers – Hoërskool Sentraal Presidentsverkenner Toekenning

Voortrekkers. Sewe graad 12 leerders van Hoërskool Sentraal in Bloemfontein het hul Nasionale Presidentsverkenner toekenning ontvang. Dit is nadat hulle aan die vereistes van die Presidentsverkennerproses voldoen het. Baie geluk…

Vrystaat Skoleskiet – Hoërskool Sentraal vaar baie goed

Vrystaat Skoleskiet. Hoërskool Sentraal van Bloemfontein se leerders, Regan Hunter en Anine Schlebusch verteenwoordig die Vrystaat Skoleskiet as deel van die SANSSU span. Hulle het aan die BJI kompetisie in…