)

Vrystaat Skoleskiet – Hoërskool Sentraal vaar baie goed

Vrystaat Skoleskiet. Hoërskool Sentraal van Bloemfontein se leerders, Regan Hunter en Anine Schlebusch verteenwoordig die Vrystaat Skoleskiet as deel van die SANSSU span.

Hulle het aan die BJI kompetisie in Engeland deelgeneem. Albei Sentraal se skuts het baie goed gevaar.

Regan en Anine het as volg presteer:

  • Regan wen drie goue medaljes. Een vir 3P individueel; een in span verband met 3P en een in span verband met 10m.
  • Anine wen een brons en twee silwer medaljes. Brons in span verband met 3P, silwer in span verband met 10m en silwer vir 10m Grand Prix.

Meer skolesport: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.sentraal.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal