Voortrekkers. Sewe graad 12 leerders van Hoërskool Sentraal in Bloemfontein het hul Nasionale Presidentsverkenner toekenning ontvang. Dit is nadat hulle aan die vereistes van die Presidentsverkennerproses voldoen het.
Baie geluk aan Duan Bosch, Hanrike Wilke, Humari Woityczka, Jacobus Louis du Preez, Jan-Louis Fourie, MiaCoetzee en Ruben de Wet.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf