)

Mpumalanga Skiet – Erries gekies vir span

Mpumalanga Skiet. Hoërskool Ermelo se skuts het aan die Mpumalanga Skiet finaal deelgeneem.

Tydens die kompetisie het die Erries goeie tellings geskiet:

  • Pieter de Beer skiet 1373
  • Dehandri Morkel skiet 1338
  • Marla de Jager skiet 1325 (pb)
  • Altus Boshoff se telling is 1242.

Baie geluk Pieter de Beer, Dehandri Morkel en Marla de Jager wat gekies is vir die Mpumalanga Skiet span. Hierdie skuts gaan in Oktober aan die Suid-Afrikaanse kampioenskap deelneem.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://erries.co.za

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal