Voortrekkers se groot prestasie – HoĆ«rskool Fichardtpark
Voortrekkers se groot prestasie ā HoĆ«rskool Fichardtpark is baie trots op hulle Voortrekkers se groot prestasie. Fichies se Voortrekkers van die Brandkopkommando, Janco Venter, Janelle Oosthuizen en Lienca Nel, het…
Kommando Jeugleiers 2025 – PrimĆŖre Skool Naudeville
Kommando Jeugleiers 2025. Twee Voortrekker-leerders van PrimĆŖre Skool Naudeville in Welkom, Mariandri Eloff en Jan Rheeder, is as die kommando jeugleiers 2025 van die Voortrekkers verkies. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://naudies.co.za…
Voortrekkers – SekondĆŖre Meisieskool Oranje
Voortrekkers. Twee Graad 12 leerders van SekondĆŖre Meisieskool Oranje, Zan-Mari van Rooyen en Megan Roux, het pas die gesogte Nasionale Presidentsverkennertoekenning van Die Voortrekkers verwerf. Dit is die hoogste eerbewys…
Voortrekkers – HoĆ«rskool Linden
Voortrekkers. Vyf Graad 12 leerders van HoĆ«rskool Linden het hulle teoretiese President Verkenners eksamen suksesvol afgelĆŖ. Hierdie leerders gaan ook die President Verkennerkamp bywoon gedurende die Julie vakansie. Meer skolenuus:…
Voortrekkers – HoĆ«rskool Goudveld
Voortrekkers. Hoƫrskool Goudveld leerder, Mia de Jonge, is verkies as een van die Voortrekkers se Vrystaatse jeugleiers. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://gouties.co.za Foto verskaf
Voortrekkers – Trio leerders op Vrystaat Gebiedsjeugraad
Voortrekkers. Die Vrystaat Gebiedsjeugleiersverkiesing is die naweek aangebied op Doornkloof. Tydens die geleentheid is die Vrystaat Gebiedsjeugraad van 2024 ook verkies. Drie Voortrekkers van HoĆ«rskool Trio, Rigard van Zyl, Samantha…
Voortrekkers – BVHS leerder woon afrondingskamp by
Voortrekkers. LezĆ© Serfontein, leerder van Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool, het vanaf 9 tot 13 Julie die Nasionale Presidentsverkenner-afrondingskamp in Graaff-Reinet bygewoon. Ten spyte van die sneeu en koue, het die Voortrekkers…
Voortrekkers – Kwaggas presteer in Presidentverkenner eksamen
Voortrekkers. Twee matriek leerders van HoĆ«rskool Outeniqua, George Knell en Petro MariĆ© Fourie het Maandag, 17 April 2023 die Presidentsverkenner eksamen van die Voortrekkers geskryf. George Knell slaag hierdie eksamen…
Voortrekker Jeugleiers – Lariska Roberts van Fichies gekies
Voortrekker Jeugleiers. Die afgelope naweek (10-12 Maart) het die Vrystaat se Voortrekkers se jaarlikse Jeugleiersverkiesing plaasgevind. Lariska Roberts van die Brandkop kommando is gekies as een van die ses Jeugleiers…
Voortrekkers – PrimĆŖre Skool Naudeville leerders Jeugleiers
Voortrekkers. Twee Voortrekkers van PrimĆŖre Skool Naudeville in Welkom, Dominique Joubert en Ruben du Preez, is as 2023 se kommando jeugleiers van die Voortrekkers verkies. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://naudies.co.za Foto…
Voortrekkers – Fichies leerders kry Presidentverkenners Toekenning
Voortrekkers. Twee Voortrekkers van Hoƫrskool Fichardtpark, JeandrƩ Coetzee en ElanƩ Bender, ontvang PresidentverkennersToekenning op 8 Oktober. Die toekennings word op Doornkloof toegeken. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://fpark.co.za Foto verskaf
Voortrekkers – HoĆ«rskool Sentraal Presidentsverkenner Toekenning
Voortrekkers. Sewe graad 12 leerders van HoĆ«rskool Sentraal in Bloemfontein het hul Nasionale Presidentsverkenner toekenning ontvang. Dit is nadat hulle aan die vereistes van die Presidentsverkennerproses voldoen het. Baie geluk…
Voortrekkers – JF Voortrekkers verkies tot Vrystaat se jeugberaad
Voortrekkers – Twee Voortrekkers van die HoĆ«rskool Jim FouchĆ© vat voor. Gerhardus Jansen van Rensburg en Dian Diesel is Voortrekkers van die skool se voorslag kommando. Hulle is verkies tot…
Voortrekkers – Jana Muller en Juan Mallinson slaag teoretiese eksamen
Voortrekkers. Jana Muller en Juan Mallinson van Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool het beide die Presidentsverkenner teoretiese eksamen van die Voortrekkers geslaag! Dit is ‘n Nasionale prestasie. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://www.voortrekker.co.za/ Foto…
Hoƫrskool Adamantia: Voortrekkers
Tiaan Erasmus, hoofseun van HoĆ«rskool Adamantia in Kimberley, is al 13 jaar deel van die Voortrekkers. Hy het gister sy Voortrekker Presidentsverkenner-eksamen afgelĆŖ. Dit was ook die eerste jaar wat…











