Voortrekkers. Jana Muller en Juan Mallinson van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het beide die Presidentsverkenner teoretiese eksamen van die Voortrekkers geslaag! Dit is ‘n Nasionale prestasie.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.voortrekker.co.za/
Foto verskaf